BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 68

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Ek is die Weg, die Waarheid en die Lewe. 3767 Slegs die waarheid kan lei tot die ewige lewe vir julle, want Ekself is die waarheid en slegs deur My sal julle die ewige ryk kan binnegaan. Ek is die weg, die waarheid en die lewe. As julle in die waarheid wandel, gaan julle ook die ware weg wat na die ewige lewe lei, want die suiwere waarheid is ‘n gevolg van werksaamheid in liefde en dit is die enigste weg om die siel uit die toestand van dood tot die toestand van lewe te verplaas. Aangesien Ek dus die ewige Liefde is, is Ek die weg na Myself vir My skepsele, hierdie weg moet hulle onvoorwaardelik gaan om My te bereik, Wie die Enigste is om hulle die ewige lewe te gee. Om My dus na te volg, om ‘n lewe van liefde op aarde te lei, moet hulle na Waarheid gelei word, d.w.s. hulle moet eers onderrig word hoe hulle hul aardse lewens moet omvorm, om dan deur die nakoming van My leer ook die suiwere waarheid uit My te kan herken, omdat sonder die liefde alle kennis dooie kennis bly. Verstandelike kennis is egter nie die kennis van die hart wat lewend maak nie. Ek is die weg, die waarheid en die lewe. As julle My soek, sal julle op die goeie weg kom, die waarheid vind en tewens ook vir julle die ewige lewe verwerf. Wie die waarheid begeer terwille van die waarheid, hom kom Ek tegemoet, en Ek lei hom op die weg van die liefde, en as hy geen weerstand bied nie, ontwaak sy gees tot lewe en sal hom volgens die waarheid onderrig. Dan het hy My gevind en hy sal My ewig nooit meer verloor nie, dan leef hy en kan ewig nie meer sterwe nie. Slegs die suiwer waarheid kan dit teweegbring, wat die gevolg is van onbaatsugtige werksaamheid in liefde. Onware leerstellings lei nie na die vereniging met My nie, dit verleng die weg omhoog, dit hou die mens ‘n ander doel voor, en slegs ‘n vaste wil om by die ware doel te kom, verwyder die groot gevaar van om heeltemal te verdwaal. Sonder My kan julle nie die ware weg vind nie, julle sal My moet aanroep, julle sal My onderrig moet aanneem, julle sal die weg moet volg wat Ek julle voorgelewe het op aarde, die weg van die liefde, om daardeur tot die waarheid, tot herkenning van My en tot die ewige lewe te kom. Julle sal in die liefde moet wandel, omdat julle julleself sonder die liefde nie met My kan verenig nie, en ook omdat Ek, as die Ewige Liefde, ook die einddoel van die weg van waarheid is. En omdat julle so lank dood was in die gees, dus geheel sonder enige insig was, totaal sonder enige kennis van die Goddelike Wysheid, is ook die diepste van My Wese vir julle volledig vreemd en julle sal dus nie kan lewe sonder om julle met My te verenig nie, wat maar net deur die liefde kan gebeur. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205