BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 450

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Lig - Skaduwee van die dood - verblindende lig - Siekte en leed is ’n hulpmiddel van God 4969 Wie nie onder die indruk is van My woord nie, staan in die skaduwee van die dood. Hy herken nie die lig nie, omdat hy bewustelik sy oë sluit, omdat hy die duisternis verkies en dus die lig se toegang blokkeer. Hy hou sy blik op die wêreld gerig, vanwaar dwaalligte voortdurend opflits en sy oë verblind, sodat hy die sagte lig wat uit die geestelike ryk straal, nie sien of hy skenk daar geen aandag daaraan nie, ter wille van die wêreldse. Alles van die aardse neem hom in beslag. En as 'n boodskapper van die lig hom nou tegemoettree met My woord en hom aanraai om die wêreld te oorwin, af te sien van aardse goedere ter wille van die heil van sy siel, dan wend hy hom daarvan onwillig af, omdat die lewe van die siel niks vir hom sê nie, omdat hy die wêreld nie wil opgee nie, omdat hy goed daarin voel en daarom gaan hy die geestelike dood tegemoet. My Woord sou hom geestelike skatte opgelewer het. My Woord sou hom 'n lig kon gee wat sy siel weldadig sou beroer het. My Woord sou hom kon opwek tot die ewige lewe, maar hy is 'n prooi van die wêreld en soek en begeer slegs wat aan sy liggaam welbehae verskaf. Dit bly duister in hom, ondanks die skynlig van die wêreld. Daarom wil Ek hom help om die wêreld te leer verag, deurdat Ek ook haar goedere as onbestendig en waardeloos vir hom presenteer, deurdat Ek ook sy liggaam swak laat word en hom die einde van sy lewe voor oë hou. Ek laat ook dit wat vir die mens mees begerenswaardig lyk, aftakel en vergaan. Ek laat die mens in aardse nood en benoudheid beland. Ek laat hom leed en siekte dra en Ek laat hom insien dat die wêreld hom geen hulp sal bied nie. Ek laat dit toe dat die mens van sy aardse hoogte neerstort, dat na groot rykdom armoede volg, steeds net met die doel dat hy kan leer om die waardeloosheid en onbestendigheid in te sien van dit wat hy begeer. En Ek laat hom steeds weer kennismaak met My woord, sodat hy hierin vervanging kan soek en vind vir dit wat hy aards verloor het. Ek laat hom in duisternis beland, waar geen skynlig meer straal nie, sodat hy die sagte lig van bo kan sien en homself daarheen wend, sodat hy uit die nag van die dood kan wegvlug na die lig van die lewe. En daarom sal die leed nooit op aarde ophou nie, omdat Ek steeds weer die mense na My toe wil trek, wat nog ver van My verwyder is en onderdanig is aan die vors van die wêreld, maar wie se lewensloop spoedig ten einde sal wees, sonder dat die siel die resultaat bereik het waarvoor sy haarself op aarde vergestalt het. En Ek laat oral 'n lig straal in die duisternis. En wie hom deur sy sagte skynsel sal laat bestraal, sal eers uit die duisternis na 'n skemerlig verplaas word. Dit sal hom goed doen en in hom sal die verlange na lig groei. My Woord sal sy hart beroer. Hy sal dit herken as die liefdevolle woord van die Vader, as die enigste weg na die lewe. En uit die skaduwee van die dood sal sy siel die land van die lig, die ewige lewe, ingaan. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205