BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 163

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Geestelike dood - Die begrip "lewe" 4088 Die mens kan lewe en tog geestelik dood wees, soos hy omgekeerd ook kan sterf en tog die ewige lewe ingaan, dit is slegs 'n geestelike lewe, terwyl die eerste die liggaam betref waarby die siel in 'n toestand sonder lig is en gevolglik ook sonder krag. Dit is dus haar lot om in 'n toestand van dood te wees, selfs as sy in 'n vreugdevolle omgewing leef, want die aardse lewe is slegs 'n skynlewe, wat nie bly bestaan nie, maar die mens wat geestelik dood is, is ook sonder insig en stel daarom die skynlewe bo die eintlike lewe, die lewe van die gees in die ewigheid. Wat is julle mense eintlik in wese? Julle is iets geestelik, slegs deur 'n materiële omhulsel omsluit. Sodra die omhulsel, wat verganklik is, wegval, is die gees in jou vry, ongeag in watter toestand die siel die liggaam verlaat. Sy is vry van haar uiterlike vorm, maar nie elke siel is vry om te wil, en in staat om voort te bring nie. Haar wil en krag om te kan skep vanuit haarself is egter haar geluksaligheid. Dit is die toestand wat in die allereerste begin haar bestemming was en wat verlore gegaan het. Maar om te wil en te kan skep het dieselfde betekenis as lewe – om onafgebroke besig te kan wees volgens haar wil. Ook op aarde beteken "lewe" om besig te wees, nie gepla deur fisiese swakhede en gebreke nie, want laasgenoemde word nie as volmaak beskou nie en geld as gebrek, solank die mens nie die regte kennis het oor sy taak op aarde nie. Op aarde kry die onaktiewe mens ook vervulling van aardse begeertes en help hom so oor sy toestand van swakheid of ledigheid heen. So beroof hy homself van die een dag na die ander, wat hom gegee is vir die positiewe ontwikkeling van sy siel. In die geesteryk moet die siel daarenteen elke verdowende middel ontbeer. Sy moet terneergedruk die situasie van haar stilsit ervaar, wat vir haar tot kwelling moet word, sodat sy dit sal probeer ontvlug. Haar kragteloosheid sal haar hinder totdat sy self haar toestand verander. Sy is in elke opsig arm en moet gebrek ly totdat sy hulp gebring word deur gebed van mense wat op aarde noue bande met haar gehad het. Want waar liefde haar in die ewigheid so ‘n gebed stuur, daar ontvang die siel soos in 'n flits 'n bietjie insig. Benut sy dit, dan sal die lig om haar heen spoedig sterker word en die ontsettende kwelling om sonder lig te wees, sal afneem. Dan ontwaak die verlange na lewe in haar en lei haar tot werksaamheid. Maar werksaamheid in die hiernamaals is werk in liefde, soos wat die siel ook op aarde die ewige lewe kan verwerf slegs deur 'n lewe in liefde te leef wat sy siel die ware lewe gee. En so hoef die dood 'n mens, wat sy bes gedoen het op aarde om in liefde te lewe, nie vreesagtig te maak nie, want hy sal nie sterwe nie, maar lewe tot in ewigheid. Vir die ander wat egter net die aardse lewe geniet, sal die dood sy prikkel behou, want na hul sterfte sal hulle hulself werklik in 'n dooie toestand bevind. Hulle sal egter nie heeltemal uitgewis wees nie, maar sal bewus wees van hul bestaan wat vir hulle so ’n groot kwelling sal wees, dat hulle net aan hulself sal dink en nie op die nood van die siele om hulle sal ag slaan nie. Dan sal hulle in die grootste gevaar wees om ewighede lank in hierdie dooie toestand te bly, want slegs die liefde kan lewe gee, omdat die wet van die liefde nagekom moet word op aarde, sowel as in die hiernamaals, omdat daar sonder liefde geen lewe is en die mens nooit gelukkig kan wees nie. Lewe en dood kan dus langs mekaar bestaan. Die sterwe van 'n mens hoef nie sy dood te beteken nie, soos ook die lewe van 'n mens op aarde slegs lewe genoem kan word, wanneer die gees onophoudelik in liefde werksaam is, wanneer die mens vir hom 'n geestelike doel stel en dit ywerig nakom, wanneer hy besig sal wees in liefde, soos wat sy gees hom lei, want sy siel sal nie sterf nie, maar sal leef tot in ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205