BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 449

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Toets die geeste - Satan se groot krag voor die einde - Twyfel 4968 Jy sal steeds meer twyfel en verwarring ervaar danksy My teenstander se aansporing wat jou wil wegtrek van My af en ook wil verhoed dat die Suiwer Waarheid Haarself vestig, want Sy sal sy aktiwiteite vlammend verlig. Hy is dus altyd gretig om My volgelinge en verteenwoordigers op aarde te isoleer, om hul verbintenis met mense te verhoed, wie hulle wil opvoed en inlei in die waarheid. Hy gaan voort met 'n groot geslepenheid en in 'n vermomming wat selfs moeilik deur My Eie herken word. Hy sprei sy giftige sade orals om alles wat bedoel is om 'n lewegewende effek te hê, te dood. Hy vestig ernstige twyfel in die harte van diegene wat vir God en Sy koninkryk werk. Maar enigiemand wat twyfel, moet direk na My toe kom en Ek, as die ewige Waarheid, sal hom te alle tye help, want dit is My wil dat die waarheid versprei moet word en dat alles aan die kaak gestel sal word wat nie ooreenstem met die waarheid nie. Ek kan sekerlik die waarheid direk aan jou oordra, egter solank as wat jy nie ontvanklik is vir kommunikasie van die geestelike koninkryk nie, sal jy die opdrag gegee word deur My boodskappers, en jy moet hulle geloofwaardigheid, hulle getrouheid, dit is, hulle lewenswyse volgens My wil, noukeurig nagaan. Dan sal jy in staat wees om 'n korrekte oordeel te vorm, want dan sal jy voordelig beïnvloed word deur die suiwer waarheid en dan sal jy dit herken wat nooit van My af kan kom nie. My teenstander sal selfs die sterkste kampioene van geloof onder die geweldigste druk plaas met sy wapen van misleiding en leuens. Hy kan ook voorgee om vroom en aan God toegewy te wees, indien hy daardeur verwarring kan veroorsaak. Hy vermy nie die gebruik van die masker waaragter hy skuil nie en bied homself aan as My verteenwoordiger op aarde, maar hy sal maklik herkenbaar wees vir enigeen wat aan My wil behoort en wat waaksaam is. Hy kan herken word en gevolglik hoef nie een van Myne bevrees te wees om in sy web van leuens gevang te word nie, solank as wat hy werklik die wil het om te doen wat reg is. Hy kan slegs verwarring veroorsaak in swak of besluitelose mense wat nie heeltemal vanuit sy krag ontsnap het nie. En hy is slegs in staat om hulle te mislei, omdat hulle nie 'n ondersoek ernstig wil opneem nie en hulle nie streng by My Woord hou nie, wat hulle altyd sal help om daarvan bewus te word. Enigiemand wie 'n lewe van liefde leef, wie dus lewe volgens My Woord, kan nie mislei word deur ontwykende woorde van liefde nie, want My teenstander sal nooit onselfsugtige liefde verkondig nie, maar sal altyd dit onderskryf wat aan die mense aardse sukses voorsien, selfs wanneer die woord 'liefde’ as verskoning gebruik word, want dan word selfsugtige liefde die dryfkrag van die aksie, wat Ek nog nooit verkondig het nie en ook nooit aan mense sal verkondig nie. Die geeste wat mense sigbaar of onsigbaar nader, moet getoets word, en hulle kan beslis herken word wanneer die Goddelike Verlosser Jesus Christus aan hulle genoem word. Wanneer Ek in gees en in waarheid Self opgeroep word om te help met elke ernstige ondersoek, wanneer ’n volledige verduideliking oor Jesus, die Seun van God, en Sy daad van Verlossing van hierdie geeste vereis word, sal hulle moet praat, ongeag of hulle geestelike wesens of beliggaamde mense is. En elke geestelike wese wat opstaan vir Christus en Sy daad van Verlossing, wat Hom erken as die Seun van God, is goed en sal jou nooit skade veroorsaak nie. Maar indien 'n wese, menslik of geestelik, homself uitbeeld as 'n redder, as iemand deur My uitverkies of as 'n gesalfde, daargestel om jou te beïnvloed en hy maak slegs gebruik van Jesus se Naam sodat jy daarna moet luister, dan is dit is 'n gesant van die hel wat slegs diegene kan mislei wat daaraan verslaaf is, of die swakkes, wat bloot wêreldse materiële verbeterings van hom en sy voorstelle verwag, daarom moet hulle nie geestelik erken word as My boodskappers nie. My teenstander het groot krag, veral gedurende die laaste dae voor die einde, maar dit sal nooit so groot wees dat dit vir julle nadelig kan wees nie, My getroue volgelinge, want as julle 'n lewe van liefde lei, sal julle geestelik verlig word en Satan se gekonkel herken. Daar is egter baie mense wat steeds deur hom betower word en hulle verleen self die krag aan hom wat hy oor hulle uitoefen. Hy sal sekerlik nog baie verwarring veroorsaak onder die mense, maar Myne sal hom nie ten prooi val nie en selfs die kleinste vonk van begeerte vir waarheid sal My voorbereid vind om My genade te skenk, sodat My teenstander se aktiwiteit herken en verag sal word. Julle, wat self in waarheid is, moet dus nie sy masker vrees nie, want 'n gedagte uit die hart wat na My gestuur word, maak sy invloed oneffektief en julle sal helder en duidelik herken wat waar en wat vals is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205