BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 480

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Kragte van die hemele sal geskud word – die omvêrgooi van die natuurwette – Die wegneming 5029 Die “krag uit die Hemel” is ‘n genadegawe van Bo omdat dit voortkom uit die ryk van die lig, uit die Hemel, in teenstelling met die kragvertoon van benede, wat in die hel sy oorsprong het. Wesens van die lig word dus in buitengewone mate werksaam, sodra die rein suiwer woord van God na die mense gebring kan word deur die wil van die mense wat God wil dien en op aarde in die liefde werksaam is en wat hulleself oopstel vir die ontvangs van die geestelike gawes. Die “Hemelse kragte” gaan werk en sal buitengewoon in aksie kom gedurende die laaste tyd voor die einde. Hierdie woorde van God moet in die eerste plek verklaar word, om die tekens van die einde en Sy wederkoms duidelik te maak. Dit was ‘n geweldige openbaring wat Hy gemaak het, want Hy het letterlik ‘n omvêrgooi van die wette van die natuur voorspel. Sy woorde het wel steeds ‘n geestelike betekenis, maar in die tyd van die einde sal, buiten die geestelike betekenis, ook ‘n ander aan die lig kom. Want natuurverskynsels sal ook op onvoorstelbare wyse voorkom, wat die mens nie met sy verstand sal kan verklaar nie. Dit sal skynbaar ingaan teen die goddelike wette van die natuur, maar in hul wese is dit slegs natuurwette wat nog nie aan die mens bekend is nie. En hierdie gebeurtenisse word bedoel met die woorde: “Die sterre sal van die Hemel val en f’ie son en maan sal hul glans verloor”. Wetenskaplikes en hulle wat hulself daartoe reken, sal geen verklaring daaroor kan gee nie. Hulle sal nie in staat wees om lig hierop te werp nie, want hul wetenskap faal waar God werk. Dit is natuurwette wie se oorsaak geen mens kan deurgrond nie, omdat hulle eers in werking tree wanneer ‘n verlossingsperiode ten einde geloop het en die oplossing van die uiterlike vorm nodig geword het. Dit is teen-natuurlike gebeurtenisse wat in die heilsplan van God voorsien is en wat dus in Sy natuurwet van ewigheid inbegrepe is, maar wat heel onbegryplik is vir die mense wie se gees nog nie verlig is nie. By God is geen ding onmoontlik nie, dus kan Hy altyd en oral werk en alles volbring wat Hy wil, al is dit buite die wet. Want anders sou Sy almag begrens gewees het. Tog werk Hy steeds in die goddelike ordening, maar om dit te beoordeel, is vir geen mens moontlik nie. Dit is egter vermetel om daaraan te twyfel, omdat dit ‘n twyfel sou wees aan die Wysheid van God. Maar omdat God in Sigself die ewige Liefde is, daarom sal Hy Sy wil altyd so werksaam laat word, as wat nodig en goed is vir Sy skepsels wat Hy vir Homself wil wen. Voor die einde sal daar nog dinge gebeur waarvan julle mense geen vermoede het nie. Hierdie dinge kan slegs vir die mense met woorde aangedui word as ongewone of selfs ongelooflike gebeure. Tog is God se woord die suiwere waarheid en dit sal vervul word wanneer die tyd daarvoor aangebreek het. Dan sal die vreemdste veranderinge ook in die kosmos plaasvind, maar die mensdom van hierdie aarde sal dit slegs aan die begin kan aanskou. Die laaste verandering sal die mense nie meer beleef nie, uitgesonderd die weinige wat weggeneem sal word en die vernietigingswerk van hierdie aarde en sy bewoners sal kan volg. Die aarde in haar ou vorm en hoedanigheid sal dan opgehou het om te bestaan. Op die nuwe aarde sal slegs mense wees wat geestelik ontwaak is en wat sal weet waarom alles so moes gebeur het aan die einde van hierdie aarde. Maar hulle sal ook kennis hê van God se mag en heerlikheid, van Sy oorgrote liefde en regverdigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205