BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 231

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Moeilik om die innerlike stem te hoor – Opskudding - Rus 4378 Julle sal steeds My stem verneem, as julle julleself aan My sal oorgee en in verlange na My Woord, aandagtig in jul binneste sal luister. Ek het julle nog altyd hierdie versekering gegee en sal nooit My genade terughou wanneer julle dit opreg begeer nie. Maar solank My stem egter nog nie as ’n geluid in julle weerklink nie, maar julle slegs deur middel van gedagtes tref en dus volle opmerksaamheid sowel as die afsnyding van die wêreld vereis, sal dit van julleself afhang of julle dit sal hoor. Dit is waarom Ek julle aandag op die komende tyd vestig, wat groot eise aan julle sal stel en slegs die sterkste besluit julle daarin sal laat slaag om terug te trek en na My stem in afsondering te luister. Die nood van die komende tyd sal julle dikwels van julle innerlike kalmte beroof, alhoewel Ek elke arbeider sal help om sy taak te vervul, indien hy bereid is om te dien. Ek is altyd naby julle en as julle, ondanks uiterste nood, van My teenwoordigheid bewus bly, sal julle altyd My stem kan verneem, want dan sal julle geloof sterker wees as julle aardse ontbering, wat julle kan verban wanneer julle wil. Ek wil egter tog julle aandag vestig op die feit dat julle aansienlike verwarring kan verwag, wat julle gedagtes sal beperk, dat dit vir julle moeilik sal wees om kontak te maak met My. Lees egter dan My Woord, put krag uit My Woord en julle sal merkbaar voel dat Ek by julle is. Hou steeds aan om julle in julle innerlike te verdiep en in afsondering terug te trek, na die stem van julle hart te luister en julle sal slaag as julle wil en julle verlange na My Kragtig is. Maar put eers krag uit My Woord, gebruik die tyd, moet nie halfhartig en onverskillig word nie, maar glo dat groot gevaar vir julle lê en wag, dat julle uit julle wêreldse kalmte geskud sal word en dat ‘n groot wêreldgebeurtenis aan die kom is. Vertrou altyd op My hulp en julle sal nooit vergeefs na My roep nie, want Ek sal julle, wat as kinders na hul Vader roep in tyd van nood, antwoord. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205