BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 305

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Werking van die Gees in die wakker toestand – Bewyse, redes 4620 Dit was bedoel dat julle My Woord in die wakker toestand sal ontvang, want dit gee aan julle die bewys van My werking in julle deur die gees. Julle moet rustig in gebed innige kontak maak met My en die wêreld uit julle gedagtes verban, julle moet julleself heeltemal aan My oorgee en innerlik na My stem luister. Dan sal Sy sag en subtiel spreek met julle en afhangende van julle volwassenheid van siel, sal dit óf hoorbaar of geestelik wees, maar altyd voortkomend vanuit My en nie van julle nie. In hierdie voorbereide toestand sal julle nie in staat wees om die soort geestelike werk te doen wat ooreenstem met die inhoud van My diktate nie. Julle is dan in die toestand van 'n luisteraar en nie van 'n spreker nie. En die verskil is dat die luisteraar passief kan bly, terwyl die spreker aktief moet wees. Afhangende van sy toestand van volwassenheid, sal sy geestelike oor so ontwikkel wees dat hy My inkomende Woord sal kan verstaan, al klink dit baie saggies in sy hart. Die diepte van gevoel is dus die deurslaggewende faktor vir 'n moeitelose ontvangs van My Woord, en gevolglik sal dit die diktaat se diepte van inhoud wees, wat vir hom gegee word en deur hom bedoel is vir sy medemens, dit is waarom julle moet onderskei tussen geestelike kennis wat aan jul medemens gegee word en die Woorde wat Ek aan My kinders gee as 'n liefdevolle Vader wanneer hulle bevrees is, teenspoed ly of ‘n behoefte aan trooswoorde het, wat beslis 'n bewys van My medelye aan alle mense is en wat veral gegee word aan diegene wat My in hul nood aanroep om hulp. Ek sal altyd diegene antwoord wat My wil hoor en met hulle spreek deur die gees, soos wat Ek julle beloof het. Julle is veronderstel om My te hoor, maar in 'n ten volle bewuste toestand, want Ek sal My nie agter 'n vorm verberg wat so swak is, dat hy sy eie wil opgee en in 'n bewustelose toestand toelaat dat ’n vreemde wil daarvan besit neem nie. Ek waarsku julle voortdurend kragtig teen die gevolge van geestelike wesens wat hulleself op hierdie wyse manifesteer, wat 'n swak wil onmiddellik aangryp met hul gedagtes en dan poog om dit oor te dra aan hierdie mense. Maar Ek waarsku julle ook teen die voorkoming van die voor die hand liggende werking van die gees of om My werking in 'n persoon te ontken wat duidelik en in 'n bewuste toestand onthullings van bo ontvang. En Ek wil vir julle 'n betroubare kenmerk van My werking gee wat julle altyd moet gebruik om te toets. My Woorde, wat Ek tot mense op aarde gespreek het, sal so verduidelik word dat hulle logies gestaaf sal kan word aan elke leerling, dus elke persoon wat akademies kundig geword het, en die redeneringe sal hulself nooit weerspreek nie, want dit is My Woord, wat altyd dieselfde sal bly en die betekenis daarvan getuig van diepgaande wysheid. Enigiemand wat waarlik hierdie Woord van My binnegedring het, sal Myself hoor praat, dus My teenwoordigheid herken, wanneer hy My Woord lees of wanneer dit hoorbaar aan hom meegedeel word. En hierdie gevoel om My te hoor praat, is die sekerste waarborg vir My werking, en is bedoel om alle twyfel van die persoon te verdryf. Want Ek nader mense in die Woord, Ek Myself is die Woord, en diegene wat in My glo en Myne wil wees, sal My hoor. My Woord sal hulle aanraak soos 'n liefdevolle Vader se stem wat deur 'n kind gehoorsaam word en wie daarom ook deur die Vader geliefd is en wie sy gawe van genade sal ontvang so dikwels as wat hulle dit wil ontvang. Laat julle daarom gelei en geleer word deur julle gevoel, want Ek plaas dit Self in julle harte en valsheid sal julle nooit so beïnvloed dat julle bereid sal wees om dit ywerig te verdedig nie. Want Ek beskerm almal van obskure of misleidende gevoelens wanneer hy die opregte wil het om as My dissipel te werk gedurende die laaste dae, omdat Ek hierdie ware arbeiders in My wingerd nodig het en daarom ook aan hulle die vermoë gee om te onderskei tussen wat reg en verkeerd is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205