BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 48

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Gebed - Die eenvoudige vorm 3734 Die eenvoudige vorm van gebed is vir My welgevallig. As iemand met My praat met kunstig inmekaar gevlegte uitdrukkings en sinne, sal hy nie die diep innigheid opwek wat alleen die weg na My Hart vind nie. As sy gebed egter uit die hart kom, sal dit lyk soos ‘n eenvoudige uiting van sy mees innerlike gevoelens en in sy eenvoud sal dit sy uitwerking nie mis nie, want so ‘n oproep verneem Ek te alle tye en vervul dit. Ek verlang die vertroulike gebed van ‘n kind tot die Vader, wat niks terughou nie, wat onopgesmuk is en wat die Vader dus verbly, terwyl al die gemaakte praat meer uit die denke van die verstand voortkom as uit die hart en afbreuk doen aan die verhouding van kind tot Vader. ‘n Godvrugtige gebed is ‘n stille gesprek met My in alle deemoed en liefde, in die vertroue op My voortdurende bystand, op ‘n liefdevolle antwoord. In so ‘n gebed vind Ek welbehae, maar op vormgebede slaan Ek geen ag nie, want hulle kom nie voort uit die hart nie en kan daarom ook nie so gevoelig beleef word as ‘n eie gebed nie. Die lengte van ‘n gebed verhoog nie die doeltreffendheid daarvan nie, inteendeel, slegs die innigheid doen dit. Julle moet wel bid sonder ophou, maar dit beteken nie dat julle lang vormgebede moet bid nie, wat vir My nie die geringste waarde het nie, veel eerder moet julle sonder ophou aan My dink en met My gesprek hou. Dit sal My welgevallig wees, omdat julle daaruit onmeetlik baie genade kan put, julle sal julleself deur ‘n ononderbroke verbinding met My oopstel om My genade te ontvang, as julle julle daaglikse werk met My begin, as julle My raadpleeg by alles wat julle doen en My dus in julle nabyheid laat vertoef, deur julle eie verlange wat julle My deur middel van gedagtes betoon en julleself so steeds weer met My verbind in die gebed. Julle hart moet aktief wees wanneer Ek in en aan julle wil werk, maar van ‘n lippegebed sal julle nie resultate kry nie, al spandeer julle hoeveel tyd daaraan, want dan hoor Ek nie die stem van My kind, wat die Vader enkel en alleen sal bereik wanneer hy dit werklik verlang en afsmeek nie. Wanneer julle julleself as My kinders voel, sal julle gebed ook kinderlik en eenvoudig wees, julle sal geen vormgebede nodig hê nie, want dit sal julle geen troos en krag gee nie, dit sal vir julle as niksseggende woorde voorkom, want die opregte verhouding met My spoor julle ook aan om die regte woorde gebruik, soos wat ‘n kind met sy Vader praat, en dan sal julle gebed ook vir My welgevallig wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205