BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 205

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Salig is hulle wat nie sien nie, maar tog glo! 4310 “Salig is hulle wat nie sien nie, maar tog glo!". Dit is nie ‘n blinde geloof wat deur hierdie woorde van My gevra word nie – maar Ek bedoel die geloof sonder bewyse, wat Ek ook van My dissipels verwag het, maar nie gevind het nie. Dus het Ek so met hulle gespreek: "Julle glo omdat julle sien, maar salig is hulle wat nie sien wat julle nie sien nie en tog glo!". Ekself was vir hulle 'n sigbare bewys - My wonderwerke het hulle oortuig, My Wysheid het hulle ingesien en dus het hulle geglo dat Ek God se Seun was en hulle het My gevolg. Hulle geloof was wel ook 'n oortuigde geloof - die innerlike stem het hulle vertel Wie Ek was, en hul lewe in liefde, wat die rede was dat Ek hulle as My dissipels gekies het, het hulle die krag gegee het om dit in te sien - en tog het hulle dikwels aan My getwyfel. Die twyfel het maar gedurig in hulle opgekom en om hulle te versterk, het Ek My redelik dikwels aan hulle bekendgemaak. Ek het Myself in My Goddelikheid aan hulle openbaar, Ek het hulle gees verlig, Ek het hul innerlike sigvermoë oopgemaak - sodat hulle die skaar van engele kon sien wat My gedien het - en so was hulle bevry van alle twyfel aan My - aan My Goddelikheid. En tog was hul geloof swak. Ek het My aan hulle in alle Krag getoon en steeds het hulle gewankel, sodat Ek My steeds weer opnuut aan hulle moes openbaar, omdat hulle as My dissipels werksaam moes wees, omdat hulle My leer moes uitdra, en aan die mense die evangelie moes bring en daarom self diep gelowig moes wees – maar hulle het net geglo, omdat hulle My kon sien. Ek prys hulle egter salig wat nie sien nie en tog glo, want hierdie geloof, waarvoor daar geen bewyse gelewer kan word nie, word by hulle veel hoër gewaardeer en dit kan slegs in die harte verwerf word deur werke van liefde en nadenke. Wel openbaar Ek Myself ook aan hulle, maar slegs so dat hul geloof eerste die openbaring as sodanig sal herken - sodat die ander sonder geloof afgewys kan word. Maar wie wil glo sal ook kan - omdat My Gees in hom werk wanneer hy in My glo as die Liefde, Wysheid en Almag - en indien hy sal lewe volgens My gebod van die Liefde. EK sal hom salig prys indien hy die geloof sy eie maak, indien daar vir hom geen bewys nodig sal wees nie, indien hy maar net die werksaamheid van die Gees as bewys laat geld – maar dat dit eweso betwyfel kan word, - maar wat ingesien sal word deur hom wat in die liefde leef en hy daarom eendag salig sal word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205