BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 387

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Tekort aan Maaiers in die oestyd 4828 Ten tye van die oes sal daar baie arbeiders benodig word en daarom is elkeen welkom wat sy dienste vir My aanbied. En elkeen sal volgens sy bekwaamheid op die plek geplaas word waar hy kan werk en sy diens vervul volgens sy vermoë. Ek wys niemand af nie, omdat die werk voor die einde dringend is en Ek ook nie genoeg maaiers sal hê, wanneer die tyd van die oes gekom het nie. Maar hulle wil en hulle trou moet hulle My skenk, hulle moet as deugdelike knegte vir hul Heer opkom en Sy aanwysings in ontvangs neem om altyd vanuit die vaste wil daarvolgens te handel en om sodoende getroue dienste vir My te verrig. Maar hulle moet nie net My Wil uitvoer nie, maar dié Wil ook tot hulle eie maak, d.w.s. hulle moet self daarvan oortuig wees dat die medemens slegs deur hul arbeid gehelp sal kan word. Hulle geestelike arbeid moet dus nie net meganies of in My opdrag uitgevoer word nie, maar dit moet vir hulleself vreugde gee, omdat hulle dan sal insien dat die werk alleenlik resultate vir die siel oplewer. Alles wat My knegte vir My en My ryk doen, moet vanuit die volste oortuiging wees, moet met ywerige toewyding en in liefde uitgevoer word, dan eers is hulle ware dienaars, hulle wat Ek vir My uitverkies het om vir My besig te wees. Wie sy opdrag slegs gedwonge uitvoer, sal geen seën oes nie, hy sal nie die regte leier vir die blindes kan wees nie, omdat hyself nie siende is nie. Om My te dien beteken om in liefde vir die medemens werksaam te wees, om hulle geestelik en liggaamlik te help in hul nood. Want dit doen Ek vanuit My Liefde, dog My dienaars moet dit in My plek doen, hulle moet My verteenwoordig, dus die Wil van hul Heer vervul as Hy Homself nie kan uiter vanweë die mense, wat Myself nie sal kan verdra in hul nabyheid nie, vanweë die onvolmaakte toestand van hulle siele. En tot hulle moet Ek deur mensmonde spreek en daarvoor moet ywerige dienaars om hul monde aan My te verleen, sodat Ek tot die eerstes kan spreek wanneer hulle My Woord nodig sal hê. Daar is baie arbeid in My wingerd en daar is nog baie onbewerkte akkers, dit is menseharte wat ontvanklik gemaak moet word vir die suiwer saad, vir die evangelie wat van My uitgegaan het en die mense na My toe moet terugbring. Wie dus My evangelie versprei, wie aan sy medemens opheldering verskaf en hom in staat stel om My Woord aan te neem, wie hulle harte toeberei het tot liefde en hulleself dus vir Myself ontvanklik maak, die is My kneg en verrig vir My die regte dienste. Hy sal reeds op aarde geseënd wees en eenmaal ook in die geesteryk, want hy help met die redding van baie siele van die ewige dood. Hy versprei lig en verlig so die weg na My, die weg na die ewige lewe. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205