BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 466

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Dood is oorwin 4997 Die mag van satan is gebreek deur die kruisdood. In die uur van die kruisiging van Christus vind die groot daad van verlossing plaas van die geestelike uit die kettings van satan. Sy mag word gebreek. Hy verloor die gesag oor die geestelike wat as mens beliggaam is, sodra die mens van hom vry wil word. Deur Sy kruisdood, deur Sy Bloed het die Mens Jesus die hele mensdom vrygekoop van hom wat My teenstander was en die geestelike nie wou vrylaat nie, wat sy wil met gebruikmaking van My Krag in die lewe geroep het. Daar was dus geen hopelose toestand meer waarin die mensdom homself bevind het nie. Hulle kan hulle nou van sy mag losmaak, indien hulle die wil daartoe het, omdat die Mens Jesus die koopprys met Sy Bloed betaal het. Met hierdie opheldering wil Ek julle mense laat verstaan dat julle nie hopeloos aan die mag van Satan oorgelewer is nie; dat julle almal julleself kan bevry, sodra julle Jesus Christus as Verlosser erken, Wie My Krag van Liefde in alle volheid in Homself gedra het, wat Hom 'n goddelike Wese laat word het, Wie Homself vir ewig met My verenig het. Die satan het nie meer die mag om die wil van 'n mens te dwing wanneer hy homself tot die Verlosser Jesus Christus gewend het nie. Hy kan hom wel op elke manier in versoeking bring, maar kan nooit deur dwang op hom inwerk nie, anders sou sy mag ongebroke gewees het. Die dood is oorwin. Dood is 'n toestand van algehele kragteloosheid, 'n toestand van verderf en duisternis. Die dood is oorwin, omdat Jesus Christus hom Self oorwin het; omdat Hy diegene die ewige lewe gee wie deelneem aan Sy verlossingswerk, wat dus van plan is om aanspraak te maak op die deur Jesus verworwe genade, wat wil dat Jesus ook vir hom gesterf het, dat Hy ook Sy bloed vir hom gestort het om hom te verlos. Die satan het wel nog groot mag, maar slegs oor die mense wat geen geloof het in Jesus Christus, die goddelike Verlosser nie. Daar is sy mag nog so lank ongebroke, totdat ook hulle onder die kruis van Christus gaan staan en Hom vra om hulp teen hom. Die Liefde van die Godmens Jesus is sonder grense, anders sou Hy nie Een kon geword het met My nie. En hierdie Liefde word van geen mens weerhou wat na Hom toe kom en om bystand vra nie. Hy staan op om te veg teen die satan as sy teenstander, as dit maar om die win van één vasgekettingde siel gaan. En daarom sal die ernstige gebed van elke mens om beskerming en hulp teen hom verhoor word en het die satan slegs mag oor die mens wanneer hy homself gewillig aan hom oorgee. Julle mense sal dus vas daarin kan glo, naamlik dat die Liefde van Jesus duisend maal sterker is as die mag van satan en dat Sy Liefde vir elke vasgekettingde wese geld wat maar net sy oë in sy nood na Hom sal opslaan. Die satan gaan wel rond soos 'n brullende leeu en soek wie hy kan verslind, maar Jesus Christus, as Een met My, is ook baas oor hom. Hy is die goeie Herder wat Sy skape beskerm teen die vyand. En tot Sy skape behoort almal wat nie teen Hom is nie. Hy het Sy lewe vir Sy skape gegee. Dus sal Hy ook nie één daarvan in die kloue van die vyand laat val, as hulle hom in hulle harte bely nie. Want Hy het oneindig groter Mag, omdat Hy Een geword het met My en alle Krag en Mag van My besit. Want Hy is My Seun, Wie uit Liefde die skuld van die mensdom op Hom geneem het en Homself aan My geoffer het. En as julle mense Hom sal aanroep om hulp teen julle vyand, dan sal Hy julle ook hoor en elke siel ontruk van die satan, wat homself van hom wil losmaak. Slegs julle wil moet gerig wees op Hom, Wie die wêreld verlos het deur Sy kruisdood. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205