BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 31

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Bekwaamheid en teerheid 3712 Wees bekwaam en sag en julle sal die grootste sukses behaal, wanneer julle vir My en My koninkryk wil werk. En wanneer julle My Woord aan die mense wil bring, dan moet julle dit aan hulle bring op dieselfde manier wat Ek dit aan julle gebring het. Julle moet dit in liefde aan hulle bring. Die Liefde bly nietemin altyd dieselfde, Sy rig in teerheid en geduld, met die begeerte om geluk in onselfsugtigheid te gee. Hy wat My Woord sal bring, moet van binne daartoe aangespoor word om sy medemens gelukkig te maak en moet dit dan met ‘n blye hart uitdra en as hy druk vir goedkeuring, dan moet dit sag gebeur. Sy wens om geluk aan homself te gee, moet uit die diepste oortuiging kom, dan sal sy aksie prysenswaardig wees, om nie waar hy teen weerstand kom, te wil oorheers deur ruwe woorde te gebruik nie, want dit is nie nuttig vir My saak nie. Hy moet homself as My verteenwoordiger sien en ‘n liefdevolle geaardheid hê en indien hy verontwaardig voel, moet dit grondig wees, nie gerig teen die medemens nie, maar teen leuens en foute wat hy bestry en probeer om uit te wis. Die gevolge van sataniese werke kan inderdaad die diepste afsku en veragting oproep en moet ook as sodanig gebrandmerk word, maar tog moet die Evangelie van die hemele met teerheid en liefde vir die medemens aangebied word, of dit sal sonder effek wees. Julle moet met omsigtigheid te werk gaan, selfs as die geestelike toestand van julle medemens julle afstoot en hul weerstand julle geduld beproef, omdat dit wat julle verkondig, in liefde gedoen word, moet die liefde gewys word, en daarom moet die liefdeshouding van die draer waarneembaar wees. Maar julle moet nietemin in alle standvastigheid vir My leer opkom, anders sal die taak wat Ek aan julle toevertrou, nie werk nie. Julle moet oral met alle mense ywerig besig wees. Julle moet hulle aanmoedig om tot liefdesaksie oor te gaan en benadruk dit as die enigste goddelike diens wat My gelukkig sal maak en seën en guns vanuit die hoogte sal trek. Want My Woord leer slegs liefde en wanneer julle, julle medemens daarmee stimuleer, dan verkondig julle reeds My Woord. Of die mens dan verbinding met My sal maak deur die Woord wat hom aangebied is, is sy vrye wil, alhoewel onderrig wat in teerheid aangebied word, nie sy teiken sal mis nie, sal dit eerder deurdring as die oordrewe ywerige verdediging van geestelike goedere wat vir die mense tot hiertoe, weens hul gebrek aan liefde, onbegryplik was. Teerheid en bekwaamheid is belangrike bestanddele vir die verspreiding van My Woord. Nietemin, as julle deur iemand met ‘n arrogante gees gekonfronteer word, weet dan dat dit My teenstander is wat deur hom spreek, wat verseker harder woorde sal verg, maar in hierdie geval sal Ek Self vir julle die woorde in die mond lê, mits julle My stilweg om hulp sal vra, om met iemand wat so ’n gees dra, te werk. Omdat hierdie mense op ‘n spesiale manier bewerk moet word, moet hulle uit hul selfvoldane arrogansie beweeg word en in ‘n ander denkrigting gelei word. Met hulle, het sag praat geen effek nie. Maar in julle hart sal julle dit duidelik herken of en wanneer sulke mense nog verander kan word en as julle met My verbind is, werkend vir My en My koninkryk, dan sal julle ook deur My Gees verlig word, wat My Woord op julle tong sal plaas, wat julle in staat sal stel om sonder onsekerheid uit julle hart te praat. Bekwaamheid en teerheid met innerlike gebed aan My bring waarlik sukses, omdat Ek dan julle werk vir My koninkryk op hierdie aarde sal seën en julleself tot in ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205