BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 151

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Voorloper van die Heer 4048 Wat vir die mense van die eindtyd aangebied word aan genade en bewyse van liefde deur God, sal hulle ruim vergoed vir die nood en lyding van daardie tyd, want dit sal hulle verseker van ‘n vinnige vooruitgang wanneer hulle die genadegawes waardeer en na sielerypheid strewe. Dit is die tyd waarvan daar geskrywe is dat God in die Gees by Syne sal bly tot aan die einde. Dit is die tyd waarin die mense Hom sal sien kom in die wolke en waarin die verbinding tussen hemel en aarde opmerklik sal wees. Daar sal wesens op aarde besig wees om lig te versprei, nie slegs in die verbeelding van die mense nie, maar in werklikheid. Waar die mense vanuit die Hoogte onderrig sal word, waar God in die Woord Self tot die aarde sal neerdaal en Syne die Brood van die Lewe aanbied, waar die mense steeds uit die Bron van die Lewe kan skep, daar sal God vir hulle die Lewensdrank aanbied om aan hulle krag te verskaf. En in die tyd sal daar iemand spreek wat bestem is om die laaste bode te wees van die Heer en wie as Sy voorloper, Hom sal aankondig. Hy sal die waarheid vir die mense verkondig en sal sonder skroom spreek, ofskoon hyself daardeur in gevaar kom om gegryp te word. Die wêreld sal hom egter beroer nie en hy sal graag die aardse met die Ewige Lewe verwissel. Hy sal daarom nie die wêreld vrees nie, want hy weet hoe naby die einde is en wat die mense te wagte staan wat nie daarin glo nie. Sy verskyning is al ‘n buitengewone genade, want die mense word voortdurend bedag gemaak op die naderende einde en sal so aangespoor word tot siele-arbeid. Sy blik sal op die ewigheid gerig word en in hom sal ‘n buitengewone krag wees, sodat hy siekes sal kan genees en hulp sal bring waar dit nodig is, terwyl dit van die kant van die mense onmoontlik sal lyk. Hy sal ook ‘n voorbeeldige lewe in liefde lei en vervul wees met die Gees van God. God sal Self deur hom werk en wie hom sal aanhoor, hoor God Self aan, hy hoor Sy Woord deur ‘n mensemond, maar wel soos dit van God af uitgaan. Die laaste tyd van genade wat nog groot resultate kan oplewer vir die mense wat na volmaaktheid strewe, sal nou aangebreek hert en al sal hulle onmeetlike aardse lyding moet ervaar, het hulle tog die voordeel indien hulle die genadegawes sal benut, want nou weet hulle dat die einde naby is, omdat hulle die Voorloper sal herken en vol vreugde nou vir Jesus Self sal verwag. En Hy sal ook spoedig verskyn om hulle te verlos uit die groot nood en Hy sal hulle bring in ‘n land van vrede, soos wat Hy belowe het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205