BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 73

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Aankondiging van die katastrofe 3776 Ek bring 'n boodskap vir julle wat uiters belangrik is. Julle moet julle gereedmaak vir die komende gebeure, want Ek sal My spoedig openbaar. Die tyd wat aan julle gegee is loop ten einde en My Woord sal vervul word, tot vreugde van 'n paar en tot die afgryse van baie mense wat My herken het en My weer sal herken wanneer Ek Myself sal uiter en My wil en My Krag sal demonstreer. Julle is op die punt om op 'n weg vol ontberinge en verdrukking te gaan, want dit is wat nodig is vir mense wat My mag sal ondervind, om hul hand na My uit te reik en My helpende hand te gryp. My laaste onderrigmetode blyk onverbiddelik en wreed te wees vir mense en tog word dit slegs deur My Liefde gemotiveer, want ontelbare siele sal verlore gaan sonder hierdie finale middel en Ek wil nog 'n paar wen deur dit te gebruik. Herken My Liefde in die feit dat Ek dit aangekondig het en aanhoudend die komende gebeurtenis bly aankondig om julle te laat glo, as julle dit nie vooraf wil glo nie. Julle sal almal angsvolle ure ervaar, en die oorlewendes sal die moeilikste omstandighede moet verduur, wat vir hulle ondraaglik sal voorkom. Ek belowe egter My Krag en hulp aan almal wat 'n beroep op My in gees en waarheid sal doen. Ek sal nie lippegebede verhoor nie, maar slegs ‘n roep wat uit die diepte van jul harte opkom na My toe. Dit sal toegestaan word, en alle teëspoed sal verminder word en sodoende draaglik vir die mense wees wat in My glo. Nuus sal julle bereik oor wêreldse planne en maatreëls, maar hulle sal deur My wil gebreek word. Julle sal hoor van ‘n nuwe gevaar, maar julle moet weet dat 'n ander gevaar naderkom en dat julle nie bang hoef te wees vir die voormalige nie. Julle moet slegs julle aandag aan My en My koninkryk gee en net nader aan My kom om meer krag te kry vir die ure van die grootste nood. Ek sê dit vir julle, want My Liefde wil hê dat julle moet voorberei vir dit wat onvermydelik is en wat sal gebeur volgens My ewige plan, omdat julle nog baie krag benodig en dit kan ontvang deur middel van 'n opregte wil, innige gebed en werke van liefde. Sorg slegs vir julle siele en laat los alle aardse sorge; kom na My in alle nood en probleme, sodat julle julleself nooit sal distansieer van My nie, sodat julle voortdurend in kontak met My kan bly en ook My teenwoordigheid sal voel wanneer Ek van bo met julle praat met 'n donderstem, sodat julle nie bang sal wees vir My nie, maar 'n beroep op My as julle Vader van die ewigheid sal doen vir Sy beskerming, wat Hy sekerlik aan julle sal toestaan. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205