BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 136

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Die belydenis van Christus - lewende Christendom 4012 Wie hom tot die kerk van Christus reken, moet Hom ook voor die wêreld bely, wanneer dit van hom gevra word. Hy mag Christus nie verloën nie. Hy moet vir Hom en Sy leer opkom en hy moet self volgens Sy leer lewe. Hy moet aan die werk van verlossing glo en deur 'n lewe in onbaatsugtige naasteliefde bewys dat hy aan Hom behoort en dan eers kan hy 'n ware Christen genoem word. Dan staan hy lewendig in die Christendom, wat nie daaruit bestaan dat hy aan 'n Christelike kerk moet behoort nie, maar in die ware navolging van Jesus. En die ware aanhangers van Sy Kerk sal baie vyandig deur die wêreld bejeën word. Hulle sal vervolg word en onder bedreiging wees, daar sal gepoog word om hulle te dwing om die kerk van Christus te verlaat, en dan sal hulle moet standhou teen die wêreld. Dan moet hulle openlik vir Hom opstaan, selfs wanneer hulle sou vrees om hul liggaamlike lewe te verloor. Om te sterf vir Jesus Christus sal die siel vir ewig tot lewe wek. Wie egter aan die wêreld toegewings maak, wie nie die moed sal hê om teen haar weerstand te bied nie, sal goed sorg vir sy aardse lewe, maar hy sal sy siel verkoop en dan sal dit wat die wêreld hom bied, geen waarde vir die ewigheid hê nie. Daarom moet die keuse vir die mens eenvoudig wees, met die oog op die nabye einde, wat 'n verwoesting van alle materie sal meebring. En dan sal die mens wat in en vir Christus leef, alles opoffer. Geen bedreiging van die wêreld sal hom skrikmaak of hom daartoe beweeg om teenoor God 'n valse besluit te neem nie. Hy sal moedig en dapper wees teenoor alle bewerings van die wêreld en dan sal die belofte van Jesus ook in vervulling gaan: "Wie My voor die wêreld bely, hom sal Ek ook voor My Vader bely". Die mens sal die genoeë van die Ewige Liefde verwerf volgens Sy belofte. Dan sal Hy self na die mense kom en aan hulle die evangelie bring. Hy sal in die harte van Syne Sy intrek neem en hulle sal die grootste beloning in ontvangs mag neem. God self sal in die mens wees en hom van die rykste kennis voorsien. Hy sal in die Woord by hom wees tot aan die einde. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205