BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 191

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

God se roep in die hart 4170 Julle sal aan die behoefte van die oomblik moet aandag gee, d.w.s. julle moet julleself gereedhou, sodat wanneer julle My roep in julle harte verneem, julle in staat sal wees om My sonder aarseling te dien, aangesien die uur van die aanvaarding van julle bediening naby is. Die teken en bewys van die waarheid van My Woord berus op die feit dat wêreldse verpligtinge nie meer vir julle belangrik sal blyk te wees, wanneer julle My Stem gehoor het, wat julle duidelik sal beveel wat julle moet doen. Julle sal geen verdere begeerte na hierdie wêreld hê nie, maar slegs julle vreugde vind in julle geestelike aktiwiteit en julle sal hulp ontvang in die bereiking daarvan, omdat dit My Wil is. ‘n Geestelike droogte sal die tyd voorafgaan, ‘n tyd wanneer julle honger sal word vir My Woord, vir lewendige aktiwiteit op geestelike gebied en wanneer julle geen geleentheid vir geestelike debatte sal hê nie. Alhoewel julle My Woord sal ontvang, en My Liefde julle altyd sal versorg, sal julle geïsoleerd staan midde in ‘n wêreld met ’n geesdrif vir die lewe wat julle niks kan gee nie. Julle sal weinig simpatie kry van ander mense en dus neerslagtig voel, maar sal altyd nader aan My beweeg en dus sal julle, honger vir My voedingskrag vir julle siele, groei, totdat julle My skielik binne-in julle sal hoor. En dan het die uur aangebreek vir die begin van julle bediening en Ek sal seker maak dat julle met julle werk sal kan begin, dat julle alle teruggetrokkenheid sal verloor, sodat alle onsekerheid en vrees julle sal verlaat. Julle sal slegs praat, dink en optree ooreenkomstig My wil, julle sal My op aarde verteenwoordig, d.w.s. verkondig wat julle deur My Gees ontvang en julle sal lewende getuies van My Woord wees. Julle sal weer tussen mense wees as My dissipels en My Woord aan hulle verkondig, met die toevoeging dat die einde naby is en dat Ek Self sal kom om Myne te haal, wanneer die tyd aangebreek het wat Ek van ewigheid af beplan het. Sodat julle vry en ongehinderd kan praat, sal Ek mense aan julle sy plaas wat julle sal voorsien van materiële steun, wat julle sal vergesel as getroue aanhangers, wat julle sal beskerm en verskans teen die wêreld, alhoewel julle altyd My beskerming sal geniet, en Ek sal julle tot aan die einde nie verlaat nie. Ek sal julle ook materieel versorg en julle behoort julle taak sonder bekommernis uit te voer, want julle opdrag sal julle kragte geheel en al dreineer, en daarom sal julle vry wees van alle wêreldse bekommernisse. Ek vra julle egter om die gawes wat julle van My ontvang , oor te dra en so beskikbaar te maak vir jul medemens, om My Woord mondelings en in gedrukte vorm die wêreld in te dra, om die Waarheid te versprei en so die medemens in te lig oor My werke, sodat hulle denke op die geestelike koninkryk gerig kan word. En Ek sal julle diens aan My seën, Ek sal julle krag gee tot aan die einde en eendag julle werk beloon in ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205