BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 558

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Ek sal lig laat bring na die mensdom 5228 Ek het My ligdraers opgelei, wat sal bydra tot die verligting van die gees van die mensdom, met groot lig en kennis van die Suiwer Waarheid wat hulle bonatuurlik sal ontvang en wat volkome sal ooreenkom met die waarheid, want Ekself is die Gewer van hierdie kennis. Ek stuur hierdie kennis Self na die aarde, sodat julle mense julle weg uit die geestelike duisternis kan vind om in die lig in te gaan. Ek is ‘n God van Liefde en Barmhartigheid. Ek ken julle sondigheid en swakhede. Ek wil julle help en sal met groot geduld en lankmoedigheid julle daartoe probeer bring om julleself te verstaan en te verander, maar één dag sal die tyd wat aan julle gegee was vir verandering, verby wees. En daarom vertel Ek julle as mense aanhoudend wat julle moet doen, hoe julle moet lewe en welke lot op julle wag indien julle teen My Wil optree. Ek vertel dit aan julle deur My dienaars te stuur wat My en My Wil namens My aankondig. Ek is ‘n God van Liefde, maar ook ‘n God van Geregtigheid en Ek sal My Woord hou. Weet julle mense wat dit beteken? Dit beteken dat Ek sal vervul wat Ek beloof het. Maar dit beteken ook dat alles wat Ek voorspel het, beslis as ’n gevolg sal kom vir julle wat julleself teen My verset. Die Ewige Orde moet standhou en die wet van Ewige Orde sluit ook in dat ’n spesifieke oorsaak ook ’n spesifieke gevolg sal hê. Alles neem sy tyd, maar wanneer die tyd verby is, sal hierdie wet onfeilbaar vervul word. Daar is nie baie tyd oor vir julle mense nie. Daarom is dit goed om dit in gedagte te hou dat julle skielik weggeroep kan word, of as julle uitermate geseën word, dat julle die eindtyd sal belewe. Welke argument julle ookal hierteen wil inbring, dit is misleiding en sal niks verander aan die ewige Plan van Verlossing nie, wat bekend is vir enigeen wat moeite sal doen om My Woord op te neem en te verstaan. Wat Ek deur My boodskappers vir julle mense aankondig, is niks nuut nie, aangesien verwysings en waarskuwings aangaande die einde aanhoudend aan sieners en profete gegee was, sedert die begin van hierdie periode van Verlossing, wat dringender moet en sal klink namate ons die einde nader. Dit is nie as gevolg van ‘n tekort aan My Liefde wanneer My Woord in vervulling gaan nie, want selfs hierdie finale gebeurtenis is gefundeer in My oneindige liefde, om hoër ontwikkeling te fasiliteer en te ondersteun van diegene wat gefaal het vanuit hul eie vrye wil. Ek sou nie ’n regverdige God gewees het indien Ek nie ’n balans geskep het in ’n wêreld wat meer en meer regeer word deur die prins van duisternis nie, alhoewel dit voorbestem was vir ’n skool van die gees en weer so moet word volgens My ewige plan van Verlossing. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205