BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 435

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Buitengewone gebeurtenisse – Tekens van die nabye einde 4928 Alles wys op die einde en wanneer julle mense ag sal slaan op die gebeurtenisse om julle heen, sal julle ook insien dat Ek daardeur tot julle spreek, dat Ek julle deur hierdie dinge wil wys op die einde en op julle besondere taak om ‘n leier te wees in die laaste geloofstryd. Ek wil julle geloof versterk deur My Woord, maar Ek wil ook julle medemens help om te glo, hulle wat dit nie kon vind nie of wat te swak was om daarvoor op te kom. Ek wil op elke moontlike wyse tot julle almal spreek, sodat julle nie in die laaste stryd op aarde sal faal nie. Ek hou altyd rekening met julle omstandighede, naamlik dat julle in ‘n bomatige materiële wêreld leef, dat julle weinig verbindinge het met die ryk waaruit die waarheid kom, dat dit vir julle baie moeiliker is om te glo, omdat julle My nie meer voldoende lewend in die hart dra nie, deurdat julle so vêr wegstaan van Jesus Christus. Daarom kan julle maar weinig krag ontvang, omdat julle nie glo nie, omdat julle die gestuurde waarheid uit die geesteryk nie aanneem nie en aan die leermeesters, wie My dienaars is, geen geloof skenk nie. Desondanks wil Ek julle nie laat val nie en benader julle steeds weer met aanwysings oor die einde, met visioene van sieners wat openbaar gemaak word, met voorspellinge van profete waarvan ook hulle wat weinig weet van die einde en die laaste oordeel, sal hoor. Ek weet ook van die worsteling van baie mense oor die geloof en ook aan hulle wil Ek ‘n teken gee wat hulle nie tot geloof sal dwing nie Slegs met die doel om die mense se agterdog op te wek en om hulle te laat nadink, laat Ek sulke ongewone eindtydverskynsels plaasvind. Want sodra hulle ernstig begin nadink, kan Ek in die vorm van My Woord naderkom en hulle volgens waarheid onderrig. Eers dan stel hulle hulself oop vir My Woord, wanneer dit vir hulle duidelik gemaak word as ‘n kennelike werksaamheid van My Gees. Want die suiwer waarheid kan Ek hulle slegs gee deur My Woord. En slegs deur die Woord uit die Hoogte kan aan hulle bewys word wat vir hulle ongeloofwaardig voorkom, wat ook nie deur tekens bewys sal word nie, omdat so-iets slegs die verstand van die mens aanspreek, maar nie sy hart nie. Steeds moet julle mense weet dat julle julleself aan die eindtyd bevind, dat steeds meer tekens sal kom wat nie meer aards verklaarbaar sal wees nie en duidelik op ‘n ander wêreld sal wys. Wie dit as sodanig erken, sal seën daaruit trek, wie egter daarby verbygaan, sal die laaste einde moet vrees, want dit bring sy verderf. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205