BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 524

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

’n Wys op die nabye einde. Die Jongste (ook laaste) dag 5159 Julle almal sal My genade ondervind en in die laaste tyd duidelik gewys word op die einde, omdat julle baie veranderinge rondom julle sal kan waarneem: Die vergaan van aardse goedere, die skielike sterwe van julle medemense, wat midde in hulle lewens weggeruk sal word, vreemde veranderinge in die natuur en alles is ooreenstemmend met ou profesieë wat Ek deur sieners en profete maar steeds weer aan die mense gee om hulle op hierdie laaste tydperk opmerksaam te maak. Julle word slegs aangespoor om na te dink en die vraag wat aan julle voorgelê word, is, “watter lot julle self tegemoet sal gaan”. Sowel aards as geestelik sal ‘n onrus julle oorval, want die aardse gebeurtenisse sal julle beangs maak en sal ook aanleiding gee tot geestelike gedagtes, omdat julle onbewustelik voel dat julle nog erg gebrekkig daarmee gesteld is. Al die aardse gebeure sou julle nie laat skrik het, indien julle die ordening in geestelike opsig in stand gehou het nie, maar julle het in die aardse ‘n vervanging vir die geestelike gesoek en aangesien dit nou eers onseker vir julle voorkom, sal julle gedagtes tog op die vraag gerig word: “Hoe sal ek myself staande hou wanneer alles ten einde geloop het?” En hierdie vraag moet in julle opkom, daarom laat Ek soveel nood oor die mens kom, want daar bly nie veel meer tyd vir julle oor nie, maar tog nog genoeg indien julle ernstig wil verander. Dit is alles genademiddele wat julle as slae van die noodlot sal tref voor die einde, ook wanneer julle nie as sodanig wil luister nie, maar dit kan julle nog tot besinning bring, hoe armsalig dit ookal met julle gestel is, ingeval julle skielik weggeroep word van hierdie wêreld. Let op alle gebeurtenisse om julle heen, hou julle oë en ore oop en laat aan julleself sien dat daar nog ‘n vonkie verantwoordelikheidsgevoel in julle aanwesig is, wees nie onverskillig nie, keer in julle binneste en beskou in stilte julle eintlike waarde, wanneer julle voor My verantwoording moet doen op die jongste dag. Want die jongste dag is vir elkeen die dag van sy liggaamlike dood, wat vir julle almal nader is as wat julle vermoed en wat enkeles nog vinniger sal oorval, want vir julle almal staan daar nog veel te wagte. Die dood van die liggaam kan julle nie teengaan wanneer julle uur gekom het nie, maar die dood van die siel kan julle afweer, ja, julle kan die siel die ware lewe gee, wat ewig sal duur, wat nooit meer van julle afgeneem kan word wanneer die lewe van die Gees eenmaal in julle ontwaak het nie. Daarom hou Ek die liggaamlike dood vir julle so gereeld voor oë, daarom gewaar julle dit so gereeld om julle heen, julle sien alles vergaan wat vir julle waardevol was en vreugde verskaf het, julle sien liewe mense wat heengaan vanwaar geen terugkeer meer te verwag is nie. Dit alles laat Ek vir julle sien, sodat julle tot nadenke gestem kan word oor julle eie ek, sodat julle goed rekenskap kan gee wat julle waarlik gesien het, om vir julle ‘n ewige lewe te verseker, wanneer die liggaam sterf en daar niks meer op aarde agterbly nie. En as julle daaroor sal nadink en slegs ‘n bietjie gehoor skenk aan die stem binne-in julle, het julle ‘n genademiddel benut, want op geen ander manier kan Ek julle bystaan nie. Alles wat van My af kom, moet wees asof dit vanuit julleself gekom het, dan eers sal julle dit aanneem. Julle sal nog gereeld geleentheid hê om daaroor na te dink en altyd moet julle daaraan dink dat die laaste tyd buitengewone verskynsels sal meebring, sodat net die wat nog ‘n goeie wil sal hê, dit nog binne ‘n kort tyd sal kan bereik, waartoe hulle in ander omstandighede baie tyd tot hulle beskikking gehad het. Maar dit gaan met rasse skrede na die einde toe en Ek wil nog vele vir My wen voordat die einde kom. Daarom word My genade onophoudelik aan julle uitgedeel en wie haar besef en die genademiddele benut, sal nie verlore gaan op die jongste dag nie, al mag dit vir hom skielik kom of eers aan die einde. Hy sal dit nie hoef te vrees nie, omdat My genade hom gered het van die geestelike dood. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205