BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 321

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Aankondiging van ’n naderende oordeel - Naderende ster 4661 Daar is aan julle ‘n naderende oordeel verkondig, maar julle twyfel daaraan. Julle neem My Woorde nie ernstig genoeg op nie, want anders sou julle, in plaas van aardse planne te maak, julleself voorberei het op die dag waarin My aankondiging in vervulling sal gaan. Julle weet weliswaar nie wanneer hierdie dag sal wees nie, maar dit moet vir julle al voldoende wees dat Ek, as julle Skepper en Vader van ewigheid, hierdie dag aangekondig het as kort voorhande. Want daarmee gee Ek julle te verstane dat dit tyd is vir julle voorbereiding, anders sou Ek die vermaninge en waarskuwings nie aanhoudend herhaal het nie, maar julle ongewaarsku gelaat het. Luister dus en glo dat die uitstel steeds korter word en vinnig verby sal wees. Alle aardse voorsorgmaatreëls is nutteloos, want Ek sorg vir Myne en hulle sal voorsien word in al hul lewensbehoeftes. Maar die ander sal niks hê waaraan hulle sal kan vashou nie, selfs al word hulle gesteun deur My teenstander, selfs as hulle in hierdie tyd met sy hulp wêreldse rykdomme versamel het en steeds hoër sal klim deur wêreldse eer of wêreldse wysheid. Want My teenstander kan hulle nie beskerm op die dag van verskrikking nie. Deur die kragte van die natuur sal Ek die mense tot besinning bring, sodat hulle weer kan dink aan hul God en Skepper en hulle aan Hom toevertrou in hul diepste nood. Alles sal ’n prooi word van hierdie kragte van die natuur en niks sal vir die mense oorbly as alleen dit wat Ek vir hulle wil laat behou nie. En daarom moet hulle probeer om My te wen en hulleself met My te verbind deur werke van liefde en innige gedagtes. Hulle moet tot My spreek en dan luister na My antwoord, dan sal hulle ‘n baie groter voordeel daarvan hê, as wanneer hulle hulself besorg sal maak oor die liggaamlike welsyn of aardse rykdom en eer. En glo dat dit wat Ek julle al lank vooruit verkondig het, spoedig in vervulling sal gaan. Glo dat daar nie baie tyd meer is nie en wees nie besorg nie, want julle sal spoedig insien dat hierdie sorg nutteloos sal wees. Ek wil aan julle wat My Woord verkondig ‘n teken gee, sodat julle met volle oortuiging kan instaan vir My Woord. Ek wil julle laat weet dat daar ‘n “ster” aankom, wat die aarde deur sy snelheid besonder vinnig sal nader en dat hierdie gebeurtenis sal plaasvind ‘n kort tydjie voordat Ek waar sal maak wat reeds aangekondig is en dan sal julle ingewydes weet welke uur geslaan het. Handel dan volgens My wil en stel julle medemens in kennis van die komende gebeure en rig alle aandag daarop en verbind julleself dan met My, sodat Ek julle in die uur van gevaar die krag kan gee wat julle nodig sal hê. Vrees dus nie en glo dat Ek julle uit elke nood sal red, sodat julle julle opdrag kan nakom waarvoor Ek julle opgelei het, naamlik om julle medemens te bedien met My evangelie van die liefde, want met ‘n hongerige hart sal vele My Woord aanneem wat in die gebeure ongedeerd gebly het. Weet dus dat julle nie meer veel tyd oorhet tot die einde nie en wat Ek aanhoudend vir julle aangekondig het, sal die einde voorafgaan. Glo dit en berei julleself daarop voor, want die tyd is verby en Ek sal ook spoedig verskyn. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205