BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 486

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Ware lede van die Kerk van Jesus – vele paaie, een doel 5049 Vul mekaar aan en gaan nie uitmekaar nie. Wandel saam en slaan nie verskillende rigtings in nie, indien julle almal wat een doel het, naamlik om tot My te kom om My Aangesig te sien en vir ewig salig te wees. Julle behoort te weet dat Ek elke mens afsonderlik slegs na sy innerlike wese beoordeel en dat Ek niemand verwerp nie, al het hy nog nie vir My gekies nie, want hy is ‘n dwalende kind wat slegs My genade en barmhartigheid nodig het en nie My toorn nie. Dus sal Ek ook alle dwalendes help en sal hulle weer saggies druk op die regte weg wat na My lei. Elkeen word anders beskou, maar dit moet julle nie laat glo dat hy daarom nie sy doel sal kan bereik nie. Wie maar net na My sal vra, die trek Ek ook na bo. Beveg mekaar daarom nie, maar veg saam in die laaste stryd op die aarde. Dan sal daar slegs een troep vir My wees wie se Aanvoerder EK IS, naamlik hy wat glo in Jesus Christus en daarom Sy Naam op hulle voorhoofde geskrywe sal hê. Ek skenk slegs aandag aan een ding wat van belang is, naamlik in hoeverre hul geloof lewend is. Die feit dat hulle Jesus Christus met die mond bely, sluit hulle nog nie in by die skare van My Eie nie. Alleen die feit dat hulle ware volgelinge van die Christus is, wat ‘n lewe lei deur Jesus Christus te volg en wat vir hulle daardeur ‘n lewende geloof verwerf het, is enkel alleen beslissend om in My klein kudde ingesluit te word, waarvan Ek Is die Herder is. Solank die gemeentes mekaar beveg, ontbreek hierdie lewende geloof by hulle, omdat die insig dan ook nog by hulle ontbreek wat Ek as ’n kerk beskou wat deur My gefundeer is. Ware lede van hierdie kerk van My begryp mekaar, ofskoon hulle aan verskillende denominasies en denkskole behoort, ware lede probeer om mekaar te soek en is verheug wanneer hulle mekaar gevind het. Die ware lede staan ook in die innigste verbinding met My self, omdat hulle na My Woord verlang en dit ook herken as die ware spys en drank. Ware lede van My kerk erg hulle nie aan uiterlikhede nie en hulle heg ook geen waarde daaraan nie, maar hulle is deurtrek van liefde vir My asook vir hul naaste, daarom is hul gees ook ontwaak en die gees rig hulle korrek, sodat hulle mekaar kan herken en niks meer teen mekaar sal hê nie. Dan sal hulle streef om saam omhoog te gaan en indien die weg boontoe moeilik is, sal die een die ander help, want dan sal hulle ’n gesamentlike doelwit nader, hulle sal terugkeer na die Vaderhuis en Ek sal hulle nou tegemoetkom en Myself aan hulle vertoon, want Ek sal altyd naderkom aan iemand wat My waaragtig begeer, Ek sal hom nader as ’n vriend en broer en alle My kinders trek na My Vaderhart en Ek sal geeneen van hulle ooit weer laat los nie.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205