BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 523

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Weg van verlossing- Weg van die liefde - Jesus Christus 5157 Die weg van verlossing is die weg wat Jesus Christus gegaan het, die mens Jesus, Wie op aarde die groot taak vervul het om vir alle mense uit die verlede, die hede en die toekoms die weg na God te baan, die almagtige Skepper van hemel en aarde. Hierdie taak was belangrik, omdat Hy as mens met dieselfde vyandige kragte moes stry soos alle ander mense en Hy tog die bewys gelewer het dat dit moontlik is om hulle baas te raak deur gebruik te maak van die ware wapen. Want Hy het nie die werk as God volbring nie, ofskoon goddelike krag in alle volheid in Hom openbaar is tydens Sy onderrigtende werksaamheid, maar om hierdie krag te kon ontvang, moes Hy as mens hierdie stryd met sukses voer. En so het Hy ook die bewys daarvoor gelewer dat ‘n mens in volle besit van goddelike krag en wysheid kan kom en dit het ook die weg getoon wat Hyself gegaan het, naamlik die weg van liefde, wat lei na die vereniging met God en daardeur ook na die besit van lig en krag in alle volheid. Die mens Jesus Christus het heeltemal vanuit die Wil van God geleef en al Sy strewe was daarop gerig om nader aan die deur Hom herkende Vader te kom. Die liefde vir die Vader het Hom vervul en Hom geuiter in die liefde vir die medemens. Want ‘n hart wat vol is van liefde, kan nie anders as om alles binne bereik van sy liefde te trek nie, omdat dit tot geen ander gevoelens wat teenoorgesteld is aan die liefde in staat is nie. Dus was die liefde die wapen wat Hy aangewend het in die stryd teen die kragte wat Hom tot ’n val wou bring. Want die liefde het die krag geskenk, sodat Hy nooit kon verloor nie, omdat Hy deur die liefde in ‘n sekere sin met Sy hemelse Vader saam teen die vyand gestry het en Hy daarom die sege moes behaal. Die liefde kan niemand weerstaan nie, omdat Sy die Oerkrag is waaruit alles, ook die teenstander van God, eens voortgekom het, gevolglik moet Sy sterker wees as alles en ook hom oorwin wie Hom nie wil erken nie. Die mens Jesus het die weg van die Liefde gegaan en dit het regstreeks na God gevoer. Dus het Hy die weg gebaan en alle mense vrygemaak, want almal kan nou hierdie weg gaan met die sekerheid dat hy die doel sal bereik. Hy alleen is die weg van verlossing, Hy alleen is die enigste weg wat nie deur die vyand van die siel begaan word nie, waarop die mens veilig is teen alle aanvalle, want op hierdie weg van die liefde word hy deur Jesus Christus Self begelei, wat vir hom ‘n ware Leier sal wees en hom ook vol sorg sal behoed teen ‘n terugval of ‘n afwyk van die regte weg. Wie Hom navolg, gaan tegelykertyd saam met Hom en hy moet sy doel dan ook bereik. Hy het vir alle mense die stryd met die teenstander van God uitgeveg. Maar Hy vra ook aan diegene wat Hom wil navolg op die weg van verlossing, dat hulle teen die ander sal stry d.w.s. dat hulle ook die wapen van die liefde sal aanwend, wat die enigste is waarmee hulle hom kan verslaan. En daarom is die weg van verlossing niks anders as die weg van die liefde tot God en tot die naaste nie, want deur die liefde maak die mens homself vry van die vyand van sy siel, deur die liefde verkry hy die mag oor hom, deur die liefde ontvang hy onophoudelik krag vanuit God en deur die liefde bring hy die vereniging met God tot stand, die ewige Liefde Self. Dan het sy siel genesing gevind van ‘n kwaal wat hom deur die sonde aankleef, deur die afval van weleer van God, wat Sy teenstander veroorsaak het, omdat hy sonder liefde was. Dan sal sy siel weer verenig wees met die ewige Liefde, want Jesus Christus Self het tot by die Oerbron van krag gekom, Hy het as ware kind van God teruggekeer na die Vaderhuis, omdat Hy die ware weg, die weg van verlossing gegaan het, wat Hyself aangewys het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205