BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 364

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Voorafbepaalde aardse lewe - Grille van die noodlot - God se liefde 4756 Elke aardse bekommernis sal tot niet gaan indien julle in My sal glo. Sodra julle 'n kontroleerder van jul aardse lot erken, moet julle ook seker wees dat hierdie Kontroleerder al die vereistes ken en dat Hy hulle in ag geneem het toe Hy, in Sy wysheid, elke persoon se aardse lewe bepaal het. Dus, alles wat met die mens gebeur, het sy oorsaak, sy rede en sy doel. Die doel is altyd die bereiking van geestelike volwassenheid wat egter dikwels sonder teenstand kan voortgaan. Teenstande is al die onaangename oomblikke wat die mens kortliks beskryf as grille van die noodlot. Gevolglik moet 'n persoon ook verduur wat hy rasioneel veroordeel, omdat dit hom nie pas nie. Dit is egter nodig vir 'n persoon se hoër ontwikkeling en dit sal altyd weer weggaan, dit sal self doeltreffend reggestel word deur My wil, alhoewel die persoon gewoonlik van mening is dat hy persoonlik bygedra het tot die verwydering van dit wat onaangenaam vir hom was. Alles neem sy loop volgens My ewige besluit, en as julle dus dink dat elke gebeurtenis in julle aardse lewe vooraf in die fynste besonderhede bepaal is, dat selfs julle fisiese einde van die begin af beplan is, moet julle besef dat julle niks kan verander nie en daarom is elke bekommernis onnodig, want alles moet plaasvind volgens My wil. En as julle glo in My Liefde en wysheid, sal julle ook weet dat alles goed vir julle is, omdat julle, as My skepsele, ook My Liefde besit en liefde bepaal die verloop van julle lewe om julle te leer om My ware kinders te word. En so moet julle julleself net aan My oorhandig, dus nederig verduur wat Ek na julle toe stuur, dan sal geen bekommernis julle beswaar nie, want Ek sal dit van julle wegneem wanneer julle dit nie meer nodig sal hê nie, omdat niks wat oor julle kom, vir ewig sal duur nie, maar sal binnekort weer reggestel word. En as julle lyding langer duur, dan is dit nodig vir julle siele en dit sou net nadelig wees vir julle indien Ek julle smart voortydig verwyder. Glo in My en vertrou My, en as julle gebuk gaan onder 'n probleem, dra dit dan aan My op. My Liefde kan alles van julle af wegneem en sal dit doen, want 'n vader sal altyd so aan sy kind gee dat hy bly sal wees. Maar dan moet julle regtig soos kinders na die Vader toe kom. julle moet glo in My en My al julle liefde gee. Dan sal die doel op aarde bereik wees, en julle sal nie nood of lyding nodig hê om julle siele ten volle volwasse te laat word nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205