BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 313

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Gebed is die brug na God – Gedagtes is die brug na die geesteryk 4638 Die brug na My is gebed. Die brug na die geesteryk is die gedagtes wat die ligwesens die reg gee om hulself met julle te verbind. Betree hierdie brug dikwels. Kom na My en hou innige tweespraak met My. Vertrou al julle behoeftes en bekommernisse aan My toe en maak My dus julle vertroueling, julle vriend en broer wat alles, vreugde en leed, met julle wil deel, en julle sal spoedig die kloof tussen julle en My oorbrug, omdat julle te alle tye 'n weg sal ken wat na My lei, omdat julle die brug gevind het wat alle skeiding tussen My en julle ophef. En probeer so na die geesteryk te kom, deurdat julle julle gedagtes laat sweef na waar julle vaderland is, waar julle siel eens sal vertoef wanneer sy haar aardse omhulsel afgelê het en nie meer op aarde sal leef nie. Probeer om aansluiting te kry met die geesteryk solank as wat julle nog op aarde vertoef, sodat die toegang nie vir julle versper word nie, want die bewoners van die geesteryk maak die pad vir julle vry. Hulle help julle om die pad te vind, dat julle nie verkeerd gaan of verdwaal in die duisternis nie. Die bewoners van die geesteryk omring julle voortdurend, maar kan eers vir julle merkbaar word wanneer julle hulle in gedagtes roep of hulle die reg gee om julle te help deur middel van julle wil. Elke geestelike gedagte is vir hulle 'n oproep, 'n bevoegdheid om hul krag op julle oor te bring en julle te help op die weg na bo. Julle bring nou die verbinding tot stand met die ryk wat 'n heeltemal ander sfeer is en wat julle nie andersins sal kan bereik nie. Daar is dus 'n brug van julle na daardie ryk, wat aards nie gesien en bereik kan word nie, maar wat tog bestaan en sy invloed op julle wil uitoefen. Bid tot My en stuur jou gedagtes omhoog en jou siel sal die aarde verlaat en nader aan die vaderland kom. Sy poog om terug te gaan na waar sy vandaan kom. Wel laat sy haar aardse omhulsel nog op die aarde, sy laat die materie agter en verhef haarself in geestelike sfere, waaruit sy nooit leeg sal terugkeer nie. Want sy word steeds gehelp deur wesens van die lig. Steeds sal sy genade en krag ontvang van My af. En Ek kom almal tegemoet wat die brug na My betree. Ek ken waarlik geen groter vreugde nie as die terugkeer van My kinders, wat eens vir My verlore gegaan het en wat nou vrywillig na My toe kom om by My te wees en te bly tot in alle ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205