BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 45

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Onderrig aktiwiteit in tye van nood - Laaste dae 3731 'n Daadwerklike poging moet gemaak word deur almal wat Ek aangestel het om My Woord in tye van die grootste aardse nood te verkondig. Daar sal mense nodig wees om My in al die plekke te verkondig en hul medemens op te voed, want daar sal oral groot nood wees, mense sal ver en wyd moedeloos word en nie meer in staat wees om enigiets te verstaan indien hulle nie kennis sal hê oor My heerskappy en aktiwiteite nie, oor die doel en rede daarvan wat hulle opgelê is nie, want so lank as wat hulle doelwit vir hulle onbekend sal wees, sal hulle nie weet hoe om hul doelwit te bereik nie. Om hierdie rede sal Ek My dienaars stuur na plekke waar hul doeltreffendheid nodig sal wees, waar Ek weet dat daar ontvanklike harte sal wees wat bereid sal wees om te luister na My Woord. Elkeen sal in staat wees om in sy sfeer effektief te wees, waarvan die grootte sal afhang van die onderrigvermoë van My kneg op aarde, wat dan in volle bewustheid sy werksposisie sal opneem vir My en My Ryk. Gevolglik moet niemand haastig wees nie, maar eerder geduldig wag totdat hy geroep word, totdat Ek hom Self deur sy hart sal onderrig, want alles sal eers volgens My wil sy loop moet neem, want My eie het beslis krag van geloof nodig in die lig van die teenspoed wat oral duidelik sal wees, wat ondraaglik sal lyk vir baie mense en wat Ek nogtans sal toelaat om plaas te vind sodat Ek hulle harte kan wen. My eie sal bewus wees van die rede vir die teenspoed en sal hierdie kennis aan hul medemens kan oordra, en so laat Ek ook die teenspoed toe, sodat My Eie die geleentheid kan hê om hul medemens te beïnvloed deur die krag van hulle geloof, wat alles makliker sal maak om te verduur en te oorkom. Ek sal My Eie ondersteun sodra hulle My aanroep, en daarom sal hul teëspoed altyd draaglik wees, want daar sal keer op keer ‘n uitweg wees waar geen menslike hulp moontlik blyk te wees nie. Hulle sal egter gedurende hierdie tyd in My diens wees, hulle sal namens My praat en My Liefde, Wysheid en Almag verkondig, hulle sal My voor die wêreld bely en hul medemens aanraai om die regte verhouding met My te bewerkstellig, wat hulle van beskerming en hulp sal verseker. Hulle sal onderrig gee en My Woord verkondig waar ookal moontlik, maar veral gedurende die tyd van groot nood, wat My ingryping op aarde sal voorafgaan en daarna sal voortduur. Waar jy groot nood sal sien, weet dat jy nodig is en jou doelbewuste aktiwiteit sal nie onsuksesvol bly indien jy self sterk in die geloof is en My altyd en ewig My in jou hart dra nie. Dan sal die swaarkry jou nie bevrees laat nie, selfs al sal jou oë en ore dit daagliks sien en hoor. Jy sal weet waarom Ek toelaat dat dit gebeur, jy sal die noodsaaklikheid daarvan insien en die seën wat elke persoon daaruit kan put. Daarom is elkeen van julle nodig vir die verspreiding van My leer, en elkeen van julle sal in staat wees om te werk volgens sy vermoë, maar altyd verseker van My seën, want Ek het sterk arbeiders vir My wingerd nodig in die tyd wat die weg sal baan tot die finale einde. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205