BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 327

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Die mag van die Satan - "Waak en bid" 4684 Groot is die mag van hom wat julle ten gronde wil rig. Hy deins vir geen middel terug nie en hang die mantel van geregtigheid om homself. Hy probeer om julle gedagtes te verwar, sodat julle nie meer in staat is om die regte van die verkeerde te onderskei nie. Hy wil julle omvêrwerp, hy wil julle tot ’n val bring, sodat julle op die grond sal bly lê en nie meer regop kan kom nie. En hy sal julle op enige manier in die noute bring, maar die meeste wanneer julle My as doelwit gekies het en die pad betree wat na My lei. Dan lê hy op elke kruising op loer en wil julle op dwaalweë voer. Hy kom onder die dekmantel van 'n vriend vertroulik na jou toe, waaragter jy niks verkeerds sien nie en hy trag om jou deur woorde en dade te wen, wat egter nie uit liefde voortkom nie, maar wat slegs skyn is, waaraan jy ten prooi moet val. Let daarop en hou steeds net aan My vas, dan sal Ek nie nalaat om julle te waarsku nie en sal onsigbaar langs julle gaan. Ek sal julle op die regte weg bring en julle die gevoel van afgryse in die hart lê, indien die verleier verhoudings met julle wil aanknoop onder die dekmantel van liefde. As julle julleself sal losmaak van die wêreld, dan sal julle maar aan weinig versoekinge blootgestel word. Maar hy lok julle met die wêreld en haar vreugdes en hy het dikwels sukses. Doen van alles afstand wat die wêreld julle bied en soek My, Wie julle waarlik goedere kan skenk wat nie te vergelyk is met aardse goedere nie. Weet dat agter elke aardse vreugde daar 'n verleier op die loer lê, wat julle van My weg wil dring en julle sy kant wil laat kies en wat die vreugdes van die wêreld daarvoor gebruik om julle te wen. Sy mag is groot, want daar is baie middele wat hom ter beskikking staan, wat suksesvol is onder die mense. Maar Ek bied julle slegs hierdie een: My Liefde, Wie julle wil help om geluksalig te word. En hierdie Liefde openbaar Haarself in die oorbring van My Woord, om welke rede julle dus My Woord as 'n geskenk van Liefde sal moet beskou, wat julle nooit mag geringskat nie en waarvoor julle daarom altyd sal moet vra en dat julle Haar sal moet ontvang indien julle julle geestelike rykdom wil vergroot en dan ook sterk wil word in die weerstand teen die vyand van julle siele. My Woord is 'n betroubare wapen teen die aanvaller, want as julle My Woord teenoor hom stel, dan verloor hy alle mag oor julle en sien hy af van sy voorneme om julle te wen vir die hel. Maar steeds weer sal hy julle benader en sy truuks op julle probeer. En daarom: "Waak en bid, sodat julle nie in versoeking kom nie". Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205