BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 238

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Verskillende geestesrigtings aan die einde– Die leer van Christus 4395 In geen enkele geestesrigting sal die absolute waarheid verdedig kan word, solank hulle nie die Woord van bo as oorsprong van hul leer kan toon nie, alhoewel nie alles as dwaling bestempel kan word waarvoor elke geloofsrigting staan nie. Steeds sal daar mense wees wat aanhangers van die waarheid sal wees, wat dit ernstig bedoel, nadat hulle uit kerklike organisasies weggegaan het en hulle tot so 'n geestesrigting gewend het. En daarom moet hulle ook steeds weer geleentheid gebied word om nader aan die waarheid te kom, want wat hulle eenmaal as sodanig ingesien het, sal hulle vashou en sal hulle getroue lede van 'n geestelike vereniging bly, as aanhangers van die kerk, wat amptelik as My instelling voorgestel word, maar gewoonlik net meelopers of vormgelowiges is, wie nooit enige begeerte gehad het om dieper binne te dring in die Ewige Ware, in My leer van liefde, wat Ek as kern van My - deur My gestigte - kerk aandui nie. Slegs die Woord van bo is suiwer waarheid. En hierdie Woord ontvang en versprei ook vir Jesus op aarde. En dus was Sy leer die enigste ware en sal dit sal so bly tot in alle ewigheid. Wie nou die leer van Christus predik, sal My verteenwoordiger op aarde wees en hy sal oor elke geestesrigting uitsluitsel kan gee, hoe ver hulle hulself in die waarheid bevind en watter opvattings verkeerd is. Maar aan die eindtyd hoef die ware verteenwoordigers van My leer hul nie besig te hou met ander geloofsrigtings en –gemeenskappe nie, want hulle sal almal bestry word van die kant van die aardse maghebbers af en hulle sal ook met sekerheid hul aanhangers verloor. My dienaars moet net die afvalliges bymekaarbring en poog om hulle vir My en My ryk te wen. Hulle moet die suiwer waarheid aan hul oordra en elke geleentheid benut om opheldering te gee aan die mense, wat op dwaalweë gelei was. En Ek sal hulle die geleentheid daartoe gee. Ek sal hulle na diegene lei wat nog gewen kan word, wat nog besluiteloos is en net die waarheid nodig het om die regte weg in te slaan. Die waarheid spreek vir haarself en niemand sal haar kan weerlê nie. Maar waar verkeerde lering binnegesluip, sal daar steeds 'n afvalligheid verwag kan word, wanneer die mense gekonfronteer sal word met nood, wat hulle deur die prysgee van hul geloof kan ontgaan. Want in die laaste tyd sal die groot nood slegs die gelowiges tref wat My getrou wil bly en om daardie rede aangeval sal word deur die wêreld. Die wêreld sal 'n volkome verwerping van die geloof in 'n God en Skepper van ewigheid vereis, Wie die lot van elke mens bestuur. En wie sy geloof neerlê, sy nood sal opgehef word. Wie gaan standhou, sal op 'n buitengewone manier moet ly. Maar wie die ware geloof sal besit, wie vas sal staan in die waarheid wat hy van My Self ontvang het, sal My ook trou bly. Want hy weet dat die nood nie ewig sal duur nie en eens sal wyk vir 'n vreugdevolle toestand in geluksaligheid. Hy sal weet dat die aarde haar einde beleef en daarmee saam, haar mense, wat ter wille van die aardse afstand sal doen van hul geloof. Myne sal die waarheid ontvang wat aan hulle kennis sal verskaf oor die komende gebeure en hierdie kennis sal hulle die krag gee om vol te hou tot aan die einde. Slegs die waarheid gee krag. Alleen hy wat sal vasstaan in die waarheid, sal volhou. En daarom is dit so dringend noodsaaklik dat die mense die waarheid moet kry, want slegs dit sal begrip gee vir alles wat gaan gebeur. Wie die absolute waarheid nie het nie, sal besluiteloos word. Hy sal aan alles twyfel en die wêreld met haar vreugdes die voorkeur gee bo sy onsekere kennis. Maar Ek wil die suiwer waarheid vir die mense gee, om hulle te help om die laaste einde te verduur in die vaste geloof in My, in My Wysheid en Liefde, wat vir Myne 'n paradys sal berei na die verwoesting van hierdie aarde. Wie deur My Woord onderrig sal word oor My heilsplan van ewigheid, sal alles verstaan. Sy blik sal - steeds op My gerig - in staat wees om in die geestelike ryk te kyk, en hy sal krag en genade ontvang om vol te hou tot aan die einde. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205