BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 361

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Teken van die nabye einde: Geestelike vervlakking –Skynbare toestand van vrede 4747 'n Definitiewe teken van die naderende einde sal die geestelike vervlakking onder die mense wees. Slegs selde sal julle mense vind vir wie die geestelike ontwikkeling van hul siele die belangrikste is. Maar steeds weer sal julle kan vasstel dat slegs die wêreld die denke en handeling van die mense bepaal, dat hulle denke en strewe slegs materiële goedere geld en dat hulle geen begeerte na geestelik kennis sal hê nie. En wanneer julle dit besef, sal julle ook die noodsaaklikheid van 'n ingryping van My kant af moet insien, óf julle glo nie in My en in die samehang van My met My skepsels nie. Maar Ek maak julle weer daarop attent, dat die wêreldbeeld vinniger sal verander as wat julle dink. In die aardse gewoel word Myne ook soms onseker oor die waarheid van die aankondigings. Hulle wil wel glo, maar hulle word aan die wankel gebring deur die wêreldse mense en hul opvattings. Maar Ek behoed hulle teen die afval van My. Ek sal My skielik openbaar en bewys van die waarheid lewer aan diegene wat My liefhet deur hulle wil, wie se geloof nog swak is. Maar omdat die wêreld geen verbinding met die geesteryk het nie, omdat die vervlakking onder die mense steeds meer aan die lig kom en die kleine kring van Myne baie spoedig geïsoleerd van die wêreld sal staan en hul ingesteldheid teenoor die lewe slegs spot en veragting sal ondervind, sal die wêreldgebeure Myne help om hul geloof te versterk, terwyl die wêreldse mense, wat deur My Liefde en genade kennis geneem het van My aankondigings van die naderende einde deur julle, My dienaars, opmerksaam sal word. Ek self sal spreek, wanneer aan julle stem geen ag geslaan sal word nie. Maar julle wat Myne wil wees, versterk julle altyd steeds meer en meer in die geloof. Trek julleself terug, sodat die wêreld julle nie kan beïnvloed nie. Leef stil en dien My met woord en daad. Werk in stilte, sodat die wêreld julle nie vervolg wanneer dit te vermy is nie. Die tyd is dringend en loop ten einde en elkeen se lot staan vas na gelang van sy wil. Laat julle nie mislei deur die skynbare toestand van vrede nie. Dit sal geen blywende toestand wees nie, want dit word baie spoedig versteur en skielik sal 'n stryd van die grootste betekenis begin. Alles sal in oproer wees, aards en geestelik sal die magte teen mekaar opruk en My ingryping noodsaaklik maak. En dan sal daar nog wel enkeles tot insig kom en hulleself by die kleine kring van die Myne aansluit. En aan hulle almal beloof Ek My beskerming en My hulp in die laaste tyd voor die einde. Ek sal met al diegene wees wat met My wil wees en hulle sal ook van My teenwoordigheid bewus wees en daarom sterk in die geloof, sodat hulle sal volhou, ook in die swaarste stryd en sal aan My getrou bly tot aan die einde. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205