BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 501

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Geestelike gemeenskap - Saamwerk 5091 ‘n Geestelike gemeenskap kan baie seëninge oordra, want dit versprei My Evangelie in woorde en dade. Maar Ek noem egter nie lede van 'n georganiseerde vereniging 'n geestelike gemeenskap nie, maar slegs mense wat in geestelike eenheid streef na dieselfde doel, naamlik om nader aan die waarheid te kom en dus aan My en wat ook hul medemens na My wil lei. Want organisasies kan ook bestaan sonder werklike geestelike strewende lede, maar Ek erken slegs ’n geestelike strewe as die korrekte begeerte na My. ‘n Vereniging van mense wat geestelike onderwerpe ernstig bespreek, wie se harte My in stilte liefhet en wie 'n verhouding met My begeer, is 'n geestelike gemeenskap wat vir My verblydend is en My seën sal altyd op hulle rus en die geestelike werk wat hulle doen, sal deur My geseën word. Waar hulle ook al saam sal wees, sal Ek onder hulle wandel en hulle gedagtes in die regte rigting lei. Ek sal Self ingryp in hul gesprekke deur Myself uit te druk deur 'n persoon wat besonder aan My toegewy is, wat die ander dan effektief sal onderrig en wie ook erken sal word, omdat die ander sal voel dat Ek aan die werk is, want hulle sal deur My aangespreek voel en sal oortuig wees dat dit wat hulle hoor, waar is. ‘n Geestelike gemeenskap sal altyd 'n groot diens vir My kan lewer, want hulle sal baie meer kan bereik as wat 'n individu kan bereik deur net vir My en My koninkryk te werk. Elke persoon moet egter probeer om volgelinge vir My te wen, elke individu moet streef om die geestelike gemeenskap uit te brei om altyd nuwe arbeiders na My te lei, want baie maaiers sal nodig wees gedurende die laaste dae en die werk wat nog gedoen moet word voor die einde, sal elke poging benodig. Saam kan julle baie suksesvol wees, want mense sal altyd met wantroue na 'n enkele persoon kyk en min geloofwaardigheid aan sy woorde verleen. Maar so gou as wat ander eendersdenkende mense by hom aansluit, word alles wat hy sê en doen betekenisvol. Probeer daarom om eendersdenkende mense te vind met dieselfde strewe om My van diens te wees en verlossingswerk op aarde te doen tydens die laaste dae voor die einde. Deur dit te doen sal julle baie wen vir julleself, maar julle sal ook nuwe siele wen wat julle na My kan lei, en wat julle kan voorberei vir hul taak as medewerkers vir My en My ryk, aan wie julle die Evangelie kan oordra, sodat hulle dit kan deurgee aan almal wat geestelike ontbering ly. Wat dus nie moontlik is vir 'n individu nie, kan bereik word deur baie; hulle sal dit makliker vind om geglo te word en sal altyd deur My versterk word, want Ek seën almal wat in My diens is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205