BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 431

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Proses van die oorbring van die Woord van bo 4907 Neem My Woorde aan as die suiwerste waarheid en herken My ook altyd as die bron en verspreider van dit wat in die diktaat tot julle kom. Kyk na die aard van die neergeskryfde. Kyk, dit het woord vir woord ontstaan, maar sonder dat daar vooraf in julle gedagtes ’n sin gevorm was. Hierdie kenmerk moet alle twyfel van julle ontneem, sodra so-iets in julle opkom. Die werking van gedagtes kan nie vergelyk word met hierdie manier van skryf nie, omdat gedagtes gewoonlik 'n rigting ingaan wat die wil van die mens daaraan voorskryf. Dit wil sê: die mens self stel vir hom 'n onderwerp voor die gees, voordat hy verstandelik, deur ywerig na te dink, homself daarmee besig hou, terwyl 'n geestelike diktaat, 'n ware bekendmaking van bo, alle dergelike nadenke uitskakel, omdat die onderwerp vir die mens onbekend is en in ’n sekere sin eers gegee word aan die begin van die skryf van die diktaat. Dat die mens gedurende die skryf al denkend kan verstaan, is nog geen rede om te veronderstel dat hy self dinkwerk verrig het nie. Inteendeel, hy ontvang eers dit wat hy neerskryf. Die mens wat My opreg wil dien, plaas Ek voor geloofs- en wilsbeproewinge. En Ek sal hom altyd aan versoekings blootstel, waarmee hy homself moet bewys. Dit wil sê: Hy moet homself steeds weer in vrye wil na My rig, indien hy die geloofsproef wil deurstaan. Maar die krag van My Woord beskerm hom teen versaking, sodra hy homself nie aan die uitwerking daarvan sal oorgee nie. Maar steeds kom die vraag by julle op, wat kan julle dan egter as My Woord beskou. Ek spreek altyd tot julle, wanneer julle My wil hoor. Dit alleen is deurslaggewend, naamlik of die verlange van julle harte betrekking het op die hoor van My stem. Sodra julle My wil hoor, spreek Ek ook tot julle. Die gedagte dat Ek My sou kon terugtrek en My krag van julle weerhou, is verkeerd. Want Ek weet waarna julle harte verlang en waaroor julle kennis begeer. En dus antwoord Ek julle ook op onuitgesproke vrae, en dit waarlik net volgens waarheid. Maar of julle die antwoord korrek gaan verstaan, of julle dit sal opneem ooreenkomstig die waarheid, of self 'n ander uitleg gee, staan julle volkome vry, maar dit moet altyd in aanmerking geneem word dat My Woord ewige waarheid is. Maar wie sal julle dit verhinder, as julle My Woord vir julself na willekeur uitlê, omdat die wil julle daartoe aanspoor? Tog bly My Woord onveranderd in sy betekenis. En julle sal self ook die regte betekenis en die betekenis daarvan leer begryp en insien dat julle slegs die suiwerste waarheid ontvang en dat julle net in ontvangs neem wat deur My Liefde na julle toe kom, want Ek beskerm elkeen teen dwaling, elkeen wie My wil dien en van goeie wil is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205