BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 340

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Buitengewone genadegawe verplig julle tot die deurgee daarvan 4715 Die genade om goddelik onderrig te word, word nie willekeurig aan 'n mens gegee nie, maar vereis altyd vooraf die wil om hierdie geestelike onderrig te gebruik, beantwoordend aan die doel daarvan. Dus moet die onderrig - dit wil sê die daardeur verkreë kennis - steeds deurgegee word, sodat ook die medemens die seën kan ontvang van wat 'n mens van bo vir die mense aangebied word. Dan word die genade ook werksaam by die mens. Dan sal sy siel ryp word. Daarom is enersyds die ontvanger van geestelike boodskappe in buitengewone mate begenadig, maar daar bestaan vir hom 'n verpligting wat hy absoluut moet nakom, anders sal die genade van God by hom sonder uitwerking bly. En so moet die kennis van God ontvang in alle rigtings bekendgemaak word. Dit moet versprei word. Dit moet by alle deure gebring en aangebied word, maar dit staan die mense vry om die boodskappers met vreugde te ontvang en aan te hoor, want elke uitwerking van genade vereis ’n vrye wil. Maar as die draers van die waarheid hul bes doen om die goddelike Woord deur te gee, dan sal baie deure oopgemaak word. Baie harte sal gewillig en in staat wees om dit op te neem. Vele kan dus deel hê aan die genadegawe en die siele sal ryp word. Wie aktief wil werk vir die ryk van God, sal altyd 'n arbeidsveld vind. En nou moet hy homself waardig betoon vir die onverdiende genadegawe wat hom ten deel geval het. Hy moet oral spreek en van die goddelike werksaamheid melding maak. Hy moet Sy Woord oordra aan almal wat gewillig is om God aan te hoor, maar wie nie in staat is om Hom regstreeks te hoor nie. En die lewende Water sal almal wat honger en dors is, verkwik en lawe. Herken so eers julle taak. Glo dat dit belangrik en betekenisvol is en dat julle daarom hierdie taak voorrang sal moet gee bo die aardse take. Glo dat julle gelei sal word en dat alles wat julle sodanig tref en beweeg, nodig is vir julle geestelike arbeid. Glo dat God altyd naby aan julle is en julle weë lei, dat Hy Self die mense bymekaarbring wat saam moet werk of saam volmaak moet word en beskou niks as toeval nie. Dit is alles God se beskikking, bepaal sedert ewigheid, omdat dit sedert die ewigheid so en nie anders as goed ingesien was nie. En al lyk dit vir julle nog onwerklik, die geestelike is die enigste werklike, terwyl al die aards wêreldse slegs skyn is, wat vergaan wanneer God dit wil, wat niks duursaams laat sien en kan voortbring nie, as die geestelike nie begin te straal en leweverwekkend werk nie. Wie daarvoor bestem is om vir die geesteryk werksaam te wees, sy weg sal altyd na die doel lei, wat verlossing van dwalende siele heet. Alles sal homself in sy lewe so afspeel, dat sy medemens die geleentheid gebied sal word om 'n blik te werp op die waarheid en dat hulle gewys sal word op hul taak op aarde, naamlik om hulself deur die liefde te verlos. Wie daarom in hierdie sin aktief is, dat hy die mense sal help om verlos te word, hy sal as goeie en vlytige arbeider in die wingerd van die Heer ook Sy seën ontvang, nou en eens in die geesteryk. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205