BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 224

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Gebed: “Terwille van Jesus” - “In Sy Naam” 4363 Hy Wie Hom aan die kruis laat nael het, laat die mense wat tot Hom om hulp roep, alle Liefde toekom. Geeneen van hulle sal Hy in nood laat nie, want Hy het hierdie Woorde tot julle gespreek: "Kom almal na My toe wat uitgeput is en onder laste gebuk gaan, Ek sal julle verkwik". Hy sal julle help om die kruis te dra, Hy sal julle laste op Hom neem, Hy sal julle met raad en daad bystaan wanneer julle in Hom glo, en glo dat Hy vir julle gesterf het, dat Hy gely het, sodat julle nie hoef te ly nie. Julle moet Hom aanroep, want Hy Self roep julle met die woorde: "Kom na My toe". Hy belowe julle Sy bystand, Sy troos en Sy versterking. Gee dus gehoor aan hierdie oproep van Hom en neem Sy Liefdesaanbod aan. Hy sal julle waarlik nie tevergeefs laat smeek nie, Hy sal in nood en leed julle Trooster wees en die las van julle skouers afneem wat op julle druk, omdat Hy julle liefhet: Sy Liefde is onveranderlik, dit is Goddelike Liefde wat geen beperking ken nie. Hy gebruik geen menslike maatstaf nie, inteendeel, Hy ken geen maat nie, Hy gee waar Sy genade gevra word en julle sal julle aan Sy Liefde kan toevertrou. En daarom moet julle julleself steeds na Hom wend wanneer julle hulp nodig het, want Hy en die Vader is Een, die Vader van ewigheid het Sy omhulsel tot woonplek gekies, Hy het Homself vir ewig met Hom verbind. So roep jy dus die Vader as jy Jesus Christus aanroep, julle roep die magtigste Gees van ewigheid, wie vir julle waarlik alles kan doen, en ook wil doen, om Sy Liefde en Sy Aan-aan julle te toon. Hy het Hom vergestalt in die mens Jesus, Hy Self het deur Jesus die Woorde tot julle gespreek: "Kom almal na My toe". So is elke roep wat julle die kruisdraer Jesus Christus toe roep, ‘n roep na die Vader van ewigheid Self. Jy sal dus nooit tevergeefs smeek nie, jy sal gehelp word ter wille van Jesus Christus, in elke geestelike en aardse nood. In Sy Naam moet jy bid, want Sy Naam is geseënd tot in alle ewigheid, en wie Sy Naam in ware geloof uitspreek, sal ook die seën van die Naam by hom bemerk. Hy sal gehelp word, aan hom word die gebed vervul wat hy afsmeek by God, ter wille van Sy geheiligde Naam. Daarom: Roep Hom aan as jy in nood is, dink aan Sy Woorde en glo dat dit in Liefde gespreek is en ook in Liefde nagekom sal word, want Sy belofte lui verder: "As jy die Vader in My Naam vra, sal Hy dit aan jou gee". AMEN

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205