BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 546

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Die God van die liefde, nie die god van die toorn 5204 Die God wat jou geskape het, is geen god van toorn nie, maar inteendeel 'n God van Liefde. Hy wil vir julle gee, maar nie ontneem nie. Maar wat Hy jou wil gee is 'n geluksaligheid wat ewig sal duur. As Hy jou nou skynbaar iets afneem, dan sal dit net iets waardeloos wees wat slegs in jou oë 'n waarde het, maar wat in werklikheid verderflik is vir jou. Maar julle glo dat 'n god van toorn hierdie goedere van julle losgeruk het waaraan julle op aarde julle liefde skenk. Julle ken Hom nie, die God van die Liefde wat julle aller Vader is en wat as 'n Vader ook teenoor Sy kinders optree, wat julle uit liefde sal laat ly, omdat Hy weet dat jy slegs daardeur in die besit sal kom van die hoogste, onverganklike goedere, wanneer Hy van julle afneem wat julle op aarde te hoog ag. Sy liefde vir julle mense is onmeetlik en kalmeer elke toorn wat die verkeerde manier van handeling van die mense wel sou kon aansteek, indien sy liefde nie aansienlik sterker was nie. Hy straf nie, maar in Sy Wysheid herken Hy die swakhede van Sy kinders. En dus probeer Hy om hulle te help en om hulle op te rig wanneer hulle geval het. Dit is geen toorn wanneer Hy dit vernietig wat die kinders verhinder om by die Vader te kom nie. Dit is die Liefde wat dit uit weg ruim en die weg na Hom vrymaak. 'n God van die toorn is geen volmaakte wese nie, want slegs die Liefde maak aanspraak op volmaaktheid. En daarom moet julle mense elke leer verwerp wat jou Skepper en Vader van ewigheid probeer voorstel as 'n toornige wese wat 'n onverbiddelike regspraak oor jou sal stuur, omdat jy misluk. Die God van die liefde het selfs erbarming met die duiwels. Daarom het Hy ook afgegaan na die hel om ook aan hulle die weg te wys wat uit die duisternis wegvoer. Hy reik ook die hand aan die diepste gevallene en wil hom omhoog trek tot aan Sy vaderhart. Die mensdom boesem die God van die liefde medelye in en Hy probeer om hulle te red. Maar 'n god van die toorn sou dit verderf het wat hom nie ter wille wil wees nie. Maar die liefde van God skakel één ding nie uit nie, naamlik Sy Geregtigheid. Hy wat vol van die sonde is, kan nie na die geluksaligheid gelei word nie, maar Hy veroordeel hulle nie. Hy volg hulle solank met Sy liefde tot sy dit beantwoord en vrywillig die sonde opgee. En dus is Sy Liefde groter as wat die mensdom verdien. Sy is eindeloos en vol krag en nooit sal die mense Haar diepte besef, om welke rede 'n toorn langs Haar nie kan bestaan nie. Daarom hoef jy God nie te vrees nie, maar jy sal Hom moet liefhê met jou hele hart en met al jou kragte. Jy sal Hom moet liefhê en daardeur Sy krag deelagtig word. Jy sal Hom moet liefhê, sodat Hy vir jou die hoogste geluksaligheid kan berei wat te vinde is in die aaneensluiting met Hom Wie die ewige Liefde Self is. Hy sien julle almal aan met oë wat straal van liefde. Hy strek liefdevol sy hand na julle uit. Hy roep julle almal met ’n stem wat met liefde vervul is. Hy wil Sy kinders wat eens vrywillig van Hom weggegaan het, vir ewig terugwen. Altyd sal Hy poog om julle te wen met liefde, maar nooit sal Hy probeer om iets met toorn te bereik, wat sonder liefde ondenkbaar is nie. En Hy sal julle almal na Hom omhoog trek. Sy Liefde is 'n Krag wat Haar werking nie verloor nie. Maar toorn sou vernietig en verwoes en dus 'n terugkeer na God onmoontlik maak. Word daar egter van die toorn van God gepraat, dan is daaronder alleen Sy vaste wil te verstaan om die gees wat van Hom af wegspoed, te bind in Sy skeppingswerke, wat egter uiteindelik tog net die terugkeer na Hom moontlik sal maak. En daarom is hierdie toorn ook net 'n daad van God vanuit liefde om ook nog die wederstrewende vir Hom eens te wen, sodat hulle salig kan word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205