BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 2

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Die erkenning van die verlossingswerk is nodig om die siel te laat ryp word 3642 By die verkryging van volwassenheid van die siel hoort die openlike belydenis van Christus en Sy verlossingswerk onherroeplik. Die mens kan nie volwasse word sonder liefde nie. Wie egter die liefde het, herken ook Hom wat uit Liefde vir die mensdom geoffer is. Hy weet ook dat Christus die dood aan die kruis op Hom geneem het as genoegdoening vir die groot skuld van die mensdom, dat Hy hulle dus wou verlos van 'n eindelose lang tyd van gevangenskap. Gevolglik sal hy ook hierdie werk van groot liefde en barmhartigheid erken en self onder die kruis van Christus gaan staan om ook die barmhartigheid van die werk van die verlossing deelagtig te word. Die barmhartigheid van die verlossingswerk bring dan die rypwording van die siel teweeg, want die Verlosser trek nou die siel omhoog na Hom. Hy besorg haar krag om die goeie te wil en te doen. Wie Jesus Christus en Sy werk van verlossing nie erken nie, bly in die mag van Satan. Hy het 'n swak, van God afgekeerde wil. Die siel bly op 'n lae vlak van ontwikkeling staan, want die liefde ontbreek haar. Maar die liefde herken Jesus Christus, want waar die liefde is, is ook die wysheid, die krag om die suiwer waarheid te weet. So sal die verlossingswerk van Christus vir die liefdevolle mens geheel en al verstaanbaar wees, terwyl die liefdelose mens in totale onkunde is oor sonde en skuld van die mensdom, oor die sin en doel van die aardse lewe, oor die bestemming en die doel van die mens op aarde. As hy van dit alles op die hoogte is, is sy lewenswandel al 'n lewe in liefde. Dan sal die Goddelike Verlosser vir hom die sinnebeeld wees van diepste liefde wat hy moet erken en ook teenoor die wêreld bely, as dit van hom gevra word, en dan sal sy siel daarna streef om opwaarts te gaan. Sy bereik dan ook sekerlik haar doel, omdat sy nie uit eie krag streef nie, maar met Jesus Christus, omdat haar wil deur Hom versterk word en die siel onophoudelik krag en genade sal ontvang, want Sy belofte lui: "Wie in My glo, sal die ewige lewe ontvang". Die geloof in Jesus Christus en Sy werk van verlossing is absoluut noodsaaklik om self die ryk te kan binnegaan, wat die ewige lewe beteken vir die siel wat vol is van lig en krag, en wat geluksaligheid beteken, wat Jesus diegene belowe het wat in Hom glo, omdat hulle hul bes sal doen om Hom na te volg en 'n lewe van liefde te lei, soos wat Jesus dit vir hulle op aarde uitgeleef het, want slegs die liefde lewer vir hulle die hoogste geluksaligheid in die ewigheid op. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205