BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 347

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Katastrofe en die gevolge - Naasteliefde 4724 Julle sal almal terugkeer na die toestand van die mees primitiewe leefwyse. Want slegs daardeur sal dit moontlik wees om julle tot dienende naasteliefde te bring, wat die enigste moontlikheid is vir julle verlossing. Die geleentheid sal nou aan alle mense gebied word om werksaam te raak in liefde, maar die vrye wil sal deurslaggewend wees in hoeverre van die geleentheid gebruik gemaak sal word. En so sal die mensdom weer aan homself baie spoedig verbeterde lewensomstandighede wil verskaf en na gelang van die wil van elkeen afsonderlik met regverdige of onregverdige middele, maar slegs weinig sal diensbaar wees, want die meeste sal hulleself laat dien en ten koste van hul medemens weer welgesteld word, al sal dit ook vir 'n kort tydjie wees, want baie spoedig daarna sal die einde kom. Maar wat die einde sal voorafgaan, is sedert ewigheid bepaal, naamlik 'n gedeeltelike verwoesting van ondenkbare omvang, wat groot landstreke sal tref en ontelbare menselewens sal eis. Vir hierdie mense sal die einde gekom het, maar hul dood sal die binnegaan van die siel in die hiernamaals tot gevolg hê. Die laaste uur vir hierdie wêreld het dan nog nie aangebreek nie, naamlik dat ook die poorte van die geesteryk gesluit sal word nie, maar aan die oorlewendes sal dan nog 'n laaste uitstel toegestaan word, naamlik 'n uitermate moeilike lewe op aarde, wat desondanks 'n tyd van genade genoem sal kan word, wat vir vele wat van goeie wil is, vergrote rypheid sal oplewer. Hierdie groot gebeurtenis sou alle mense tot nadenke moes stem en hulle laat soek het na die verbinding met God. Maar slegs weiniges sal hierdeur voordeel vir hulle siele verkry, deurdat hulle hulleself aan hulle Skepper en Vader van ewigheid sal oorgee en Hom om genade en hulp vra. En aan hulle sal ook hulp gebied word. Want die nood sal groot wees en so algemeen, dat hulp van buite nie verwag kan word nie. Slegs onderling sal die mense mekaar kan bystaan. En in hierdie naasteliefde sal hulle kragtig gesteun word van bo. Hulle sal werke kan doen wat bo hulle kragte sal gaan. Maar die wil om te help sal aan hulle buitengewone toevoer van krag oplewer. Die wil om te help sal ook op hulleself 'n seënryke uitwerking hê, sodat die hulpvaardige mens geestelik en aards sal ontvang wat hy nou afstaan en hy sal ook daardeur sy eie nood ophef. Die krag van geloof en liefde sal duidelik sigbaar word. En elke mens sal vir homself sy lot ligter kan maak, indien hy aan sy naaste sal dink en nie net aan sy eie lot nie. Hierdie groot nood sal oor julle kom om die liefde te laat oplewe, omdat slegs die liefde julle kan verlos en omdat dit altyd meer en meer sal verkoel hoe nader die einde kom. En wie nog in staat en bereid sal wees om liefde te gee, vir hom sal die nood nie terneerdruk nie. Inteendeel, hy sal dit self bedwing kragtens sy liefde tot sy naaste. Tog sal daar oral groot leed wees. Die mense sal van mekaar weggeruk word. Hulle sal geen berigte van mekaar kry nie en aan elkeen sal die geleentheid nou gebied word om al hul kragte in te sit om die noodtoestand wat hul omgeef te verlig. En die mens sal baie kan volbring, indien hy God om ondersteuning aanroep en hulp vra vir ander. Maar wie sy medemens gaan uitbuit en probeer om homself deur sy medemens se nood voordeel te verskaf, sal aan die einde by diegene hoort wat deur die aarde verswelg sal word op die laaste dag. Hulle sal tot diegene behoort wat verdoem sal word, omdat hulle ware duiwels geword het, wat hul loon moet deel van hom, wat weer vasgeketting sal word en in die nuwe aarde verban sal word vir ’n eindelose lang tyd. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205