BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 460

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Liefde – Plesier om te gee - Wederkerige liefde –Geloof in Christus se verlossingsdaad 4986 Ontwaak tot nuwe lewe. Probeer om die vlam van liefde in julle aan te steek, gee dit voortdurend nuwe voeding en laat julle liefde sodoende ontbrand vir God, wat julle vir ewig gelukkig sal maak. Dan sal julle verseker wees van die ewige lewe, 'n toestand van groot krag en lig in onbeperkte vryheid. Dan sal julle in staat wees om te doen wat julle wil, julle sal die dood oorwin het, want alle gebrek aan krag, alle swakheid sal wegval en julle sal lewe en salig gelukkig wees. Maar dit kan slegs bereik word deur liefde en liefde kan nie aan julle gegee word nie, julle moet dit in julleself aansteek. Julle moet help waar hulp nodig is, en besiel deur die gevoel van innerlike geluk, voortdurend nuwe dade van liefde doen, dan sal julle altyd die vuur binne-in julle aan die brand hou, julle sal dit voed en voortdurend aktief wees met onselfsugtige liefde. Slegs die genot van gee, sal julle aanspoor tot hernude goedhartige aktiwiteite, en julle sal dit ervaar wanneer julle in 'n behoeftige medemens se oë kyk nadat julle hom gehelp het. Hierdie beloning is veel mooier as fisiese betaling, want dit is wederkerige liefde wat uit hierdie oë skyn. Dan het julle weer liefde in julle medemens se hart aangesteek. 'n Klein vonkie is deur julle aan die brand gesteek en die vlam van liefde sal weer versprei en homself kommunikeer aan ander mense. Slegs 'n verenigde aktiwiteit van liefde kan die mensdom verlos van die toestand van geestelike ontbering waarin hy homself bevind. Slegs liefdevolle aktiwiteit veroorsaak lig en genade en lei julle na God, Wie die Ewige liefde Self is. Maar hoe nader dit aan die einde kom, hoe meer sal die liefde verkoel onder die mense, want hulle leef slegs vir hulself en hulle hart is gesluit vir die lyding van hul medemens. Die afstand vanaf God sal dus steeds meer voor die hand liggend word, die kloof tussen die mense en God sal byna onoorbrugbaar word. Die duisternis in mense se harte sal ondeurdringbaar wees, want die lig van liefde sal nie in staat wees om te skyn nie en sal dus geen lig gee nie, en die Een wat in staat is om te help, word nie aangeroep nie, omdat Hy nie erken word nie, naamlik Jesus Christus, die goddelike Verlosser en Hy sal nie in staat wees om die seën van Sy Verlossingsdaad te versprei nie, want Hy sal nie deur hulle genader word nie, want mense glo nie meer in Hom nie. En dit is die ergste toestand, want dan ontbreek alle krag en ondersteuning hulle, waarsonder hulle nie salig kan word nie. Mense glo nie meer wat hulle aangeraai word om te glo nie, en as hulle die goddelike Verlosser nie erken nie, sal hulle Hom nie aanroep nie, gevolglik is hulle geestelik oningelig en daarom ly hulle grootliks. Hulle is reeds in 'n toestand van dood en kan sekerlik gered word, maar nooit sonder liefde nie, nooit sonder goddelike genade nie, maar die mens se wil moet dit altyd eers bely. Probeer om julleself op te wek tot lewe. Julle is in staat om dit te doen indien julle dit wil hê. Beoefen onselfsugtige naasteliefde en julle sal dit maklik vind om Jesus Christus te erken as die Verlosser van die wêreld en as die Seun van God, want dan sal die gees in julle julle verlig, sodat julle in staat sal wees om te glo, omdat julle 'n lewe van liefde leef. Ontwaak tot ’n nuwe lewe, want die uur is naby wanneer dit besluit sal word of die siel lewe of dood gekies het. Maak gebruik van elke geleentheid om aktiewe naasteliefde te beoefen, en julle sal die heilsame gevoel ervaar dat julle deurdrenk sal word met nuwe lewe. Dan sal julle die dood oorwin het en nie bang hoef te wees vir die finale einde nie, want dan sal julle in lig en waarheid lewe, en julle sal vir ewig lewe. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205