BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 400

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Vergelding – Versoening - Ewige orde - Vergifnis deur Christus 4837 Daar bestaan vergelding op hierdie aarde vir alle dade, beide goed en sleg, julle kan nie sondig sonder straf nie, net soos julle nie iets goeds kan doen sonder beloning nie, maar nie vrees vir straf of die verwagting van beloning moet julle lei om ’n bose óf 'n goeie daad te doen nie. Suiwer liefde vir julle naaste moet julle verhoed om hom te benadeel, julle moet hom eerder help, dus bereid wees om hom van diens te wees, julle moet goed doen ter wille daarvan en die bose verafsku omdat dit boos is. Dis is My wil en dit stem ooreen met My ewige orde, dit is die wet van die gees en dus ook die aardse koninkryk, naamlik om in My ewige orde te lewe om gelukkig te wees, en enigiemand wat hierdie wet van orde nietig verklaar, sal in 'n ellendige toestand beland en sal dienooreenkomstig geoordeel word, wat beteken hy sal aansluit by die geestelike wesens wat My wil opponeer, wie dus ook My orde verontagsaam. Die wese sal in staat wees om sy fout te besef, as hy wil en sal ook die geleentheid kry om op te maak daarvoor. Maar dit sal 'n buitengewone sterk wil verg sodra die wese vertrek het vanaf die aarde, terwyl hy dit op aarde baie makliker kon herken het, asook versoening gedoen het vir sy verkeerde dade. Nietemin, volgens goddelike geregtigheid moet versoening gedoen word vir elke verkeerde daad, en julle mense moet dit oordink terwyl julle op aarde leef. Dit is waarom liefde voortdurend aan julle verkondig word, dit is die rede waarom die Evangelie, die leer van Christus, toeganklik gemaak is vir julle, sodat julle dit sal heroorweeg en julle verkeerde dade sal erken en 'n poging sal aanwend om daarvoor te vergoed deur goeie dade, sodat julle 'n poging sal aanwend om 'n lewe van liefde te leef, wat is en vir ewig die wet van My ewige orde sal bly. Daar is vergelding, en julle kan julleself gelukkig ag as julle alreeds op die aarde toegelaat word om te vergoed, want dit is baie moeilik om aan die anderkant van julle skuldlas ontslae te raak, so moeilik dat julle 'n onbegryplike lang tyd nodig sal hê daarvoor, terwyl julle op aarde verlossing kon gekry het in die Een wat gesterf het vir julle sondeskuld. Maar dit vereis altyd die besef van julle skuld en die wil om daarvan ontslae te raak deur 'n regverdige versoening of deur die hulp van Jesus Christus, Wie julle moet aanroep vir die vergifnis van julle skuld, maar dit vereis dat julle dit self sal verag en die vaste wil sal hê om te verbeter en My wet van ewige orde binne te tree om 'n lewe van liefde te leef volgens My wil. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205