BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 499

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Invloed van geestelike wesens is na gelang van die wil van die mens 5086 Julle is voortdurend deur wesens omgewe wat invloed op julle wil uitoefen, wie julle nader aan julle roep deur julle gedagtes, hetsy dit goed of sleg is. Gedurig word julle deur ligwesens of ook deur duistere wesens beïnvloed om julle na die lig of van die lig af te wend en des te sterker sal die bemoeienisse van die wesens wees, hoe meer julle na die lig streef. Dan word ook die duistere kragte aangespoor tot verhoogde werksaamheid om die lig weer te ontneem van hulle wat daarna verlang. Want die duistere kragte haat die lig en probeer om dit te verdoof. Maar die ligwesens is baie yweriger bereid tot beskerming, waar dit daarom gaan om die lig te versprei en waar ‘n mens op aarde as ligdraer in verbinding staan met die geesteryk, daar speel ook dikwels baie heftige gevegte af, want alles word van twee kante probeer om sulke mense te wen, omdat die stryd tussen die lig en donker gedurende die eindtyd heel betekenisvol is en elke mag die wins verwag. Die ligwesens het wel die mag om al die duistere te verdring en te hinder in hul werksaamheid, maar aan die duistere mag is ook die reg toegestaan om op die sinne van die mense in te werk en die beslissing word aan die mens self oorgelaat om welke rede die stryd juis alleen beperk is tot die beïnvloeding vanaf weerskante. Maar die duisternis werk met lis en geweld, hulle stel vir die mens die gevaarlikste strikke, hulle mislei hom dikwels deur verblindende ligte, hulle probeer om sy gedagtes te mislei, hulle stry nie openlik nie, maar verberg hulle dikwels agter ‘n masker. Daarom is die gevaar vir die mens wat nie vas van plan is om by God uit te kom nie, baie groot. Slegs die wil, sal die deurslag gee welke mag die sege sal behaal. Wie ernstig na God verlang, gee die ligwesens deur sy wil die oormag oor die wesens van die duisternis, dan mag die ligwesens hul mag gebruik om die bose kragte te verdring, maar wat nie toegestaan sal word solank die wil van die mens nog nie vry beslis het nie. Benouenisse of kwellinge van die onderwêreld sal weliswaar steeds nog plaasvind, maar steeds in die vorm van onrus, waardeur die wesens hulle wreek oor hul mislukking. In die ligwesens het die mens ‘n sterk beskerming, sodra hy hom vrywillig aan hulle toevertrou, sodra hy hulle aanroep om hierdie beskerming teen die duistere mag. Daarmee gee hy hul die reg en die mag om van hul krag gebruik te maak en die mens kan homself dan gerusgestel aan hul beskerming oorgee. Die ligwêreld is altyd bereid om te help, hulle wag maar net op die oproep wat deur gedagtes uitgedruk kan word in vurig verlange na die goeie en die vra om beskerming teen al die bose. Dan word die mens deur geen gevaar meer bedreig nie, want die magte van die duistere krag loop hulle vas teen hierdie wil vir die goeie, wat die verlange na God in homself insluit. Hy sal net in gevaar wees solank hy nog self wankelmoedig is, waarvoor sy wil sal moet kies. Dan sal beide kragte nog worstel oor die wil en gelukkig is hy wat die regte besluit neem, want hy sal ook steeds gehelp word om die doel te bereik, omdat die ligwêreld hom sal help. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205