BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 39

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Wilskrag - Krag en Mag 3724 Ek is Heer van hemel en aarde en alles moet aan My wil onderdanig wees. Elkeen wie My teëstaan, verwerp krag vrywillig, d.w.s. hy weier om My Krag te aanvaar en is daarom onvolmaak, maar elkeen wat hom vrywillig aan My wil onderwerp, sal My Krag sonder beperking ontvang en sal soos Ek in volmaaktheid kan werk. Daarom hang die geestelike wese se mate van krag van My Wil en die vervulling daarvan af en die mens op aarde sal daarom uiters magtig en sterk kan wees en sal sy krag kan gebruik om uitsonderlike dade te verwesenlik, indien hy homself ten volle by My Wil aanpas, dus sy wil totaal ondergeskik maak aan My. Dan sal al sy dade aan My ewige Wil beantwoord, dan sal sy deel op aarde nóg wanorde, nóg gebrek aan krag wees, maar hy sal te midde van My uitstraling van krag staan en sal in staat wees om sonder beperking in elke rigting te kan werk, maar slegs vir sovêr dit aan My Wil beantwoord. My Krag is nie tot sy beskikking vir onwaardige dade nie, aangesien dit hom onmiddellik sal verlaat wanneer hy buite My Wil beweeg, maar sodra die mens in My ewige orde ingaan, sodra hy My Wil as sy eie aangeneem het, sal dit nie vir hom moontlik wees om terug te val na verkeerde begeertes nie, want sodra die krag deur hom stroom, sal dit hom bevry van die mag wat My teëstaan en wat probeer om elke siel na hom toe te trek. Dan is dit nie meer moontlik om die krag vir dade te gebruik wat My Wil teëstaan nie, omdat My Krag hom sal vashou en hy sal permanent met My verbind word, hy sal sy aardse, asook sy ewige doel bereik het. Die hemel en die aarde is onderwerp aan My Wil en niks kan teen My Wil verander nie, maar vir die duur van sy lewe op aarde sal Ek die menslike wil volle vryheid toelaat, Ek sal hom nie dwing om aan My ondergeskik te wees nie, maar sodra hy in My ewige orde ingegaan het, dan het dit vrywillig gebeur, onbeïnvloed en sonder enige dwang. Daarom gryp Ek, met baie liefde, die gees wat homself aan My ondergeskik maak en laat hom nie terugval in gevangenskap, in ‘n toestand van wanorde nie, selfs wanneer My teenstander aanhoudend aktief is in sy poging om die gees te herwin wat na My teruggekeer het. Hy kan die mens se wil nie dwing nie en alle ander invloed sal faal weens die krag wat die persoon sy eie gemaak het, want dan werk hy saam met My en die teenstander kan My nie afweer nie. Die mens beoefen nie die krag van sy wil genoeg nie, hy kan fenomenale resultate bereik, maar sy geloof is nie sterk genoeg om sy wil te aktiveer nie en sy swak geloof laat nie die inherente krag van die persoon toe om effek te neem nie. As hy sy wil ondergeskik gemaak het aan Myne, sal hy My Krag tot sy beskikking hê, maar hy maak te min gebruik van hierdie krag. Hyself weet of glo nie hoe kragtig hy in eenheid met My kan wees nie, omdat hy nog aards is, in soverre sy denke by die aardse natuurwette aanpas, sodat hy slegs sal doen wat vir hom natuurlik uitvoerbaar lyk. Hy sal nie oor die grense gaan wat vir die onvolmaakte mens gestel is nie, presies weens sy onvolmaaktheid, wat hy egter kan ignoreer. Weens die ondergeskiktheid van sy wil, weens My toevloei van krag, word hy in ‘n toestand van volmaaktheid geplaas wat hom sal toelaat om buite die raamwerk van natuurwette te werk, maar wat nietemin natuurlik bly, omdat dit die resultaat van ‘n bepaalde volmaaktheid van siel is wat die mens op aarde kan bereik. As ‘n resultaat van sy ontoereikende geloof plaas hy homself onder beperking, wat God nie vir hom opgelê het nie. Die mens kan geweldige krag tot sy beskikking hê en dit tog nie genoeg gebruik nie, omdat sy menslike aardse denke hom terughou wanneer hy eenvoudig net sy gees moet laat spreek, omdat dié hom sal inlig en sal probeer om die diepgaande geloof in hom te versterk, waarvolgens hy dan sal kan bereik wat hy wil, d.m.v. My Krag. Dan sal hy ook tot voordeel van sy medemens kan werk, slegs dan sal die krag van geloof homself openbaar, omdat die mense dan ook die bron van krag sal erken waarvan die gelowige trek en hulle sal begeer om ook deel te hê daaraan. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205