BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 326

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Die Dag en uur weet niemand nie – valse profete van die eindtyd 4675 Wat die tyd aanbetref, sal ‘n siener en profeet nooit ‘n oordeel wat ophande is, kan vasstel nie, want waar dit nie vir die mense bevorderlik is nie, word dit nie van God af toegelaat nie. En daarom sal geen mens die dag met sekerheid kan voorspel wanneer daar ‘n oordeel oor die mense gaan losbreek nie. Maar hulle moet opmerksaam gemaak word daarop en om hierdie rede maak God, sodra ‘n oordeel in aantog is, dit deur mensemond, deur sieners en profete, bekend. Word daar dus slegs ‘n oordeel aangekondig, dan kan daar aan so ’n bekendmaking geglo word; word die oordeel egter, wat die tyd aanbetref (dag en uur) vasgelê, dan kan hierdie profesie tereg as onjuis verwerp word. Dan tree daar valse profete op na wie nie geluister hoef te word nie, want meestal het sulke aankondiginge aardse voordele voor oë en dan word versigtigheid gebied. As God Homself nou van ‘n mens bedien om die mense deur hom in kennis te stel van Sy heilsplan van ewigheid, dan sal Hy hom nie net op hoogte bring van Sy voorneme oor die komende gerig nie, maar Hy sal hom omvattende kennis gee wat aan die dienaar van God die noodsaaklikheid van ‘n oordeel begryplik maak, sodat hy dan die profesie met oortuiging teenoor die medemens met rede kan omklee. Maar al is hy hoe oortuig van die waarheid van die bekendmakinge, sal hy tog nooit die presiese tydstip kan aangee nie, want dit hou God vir Homself. Tog kan elke sodanige bekendmaking as volste waarheid aangeneem word en steeds weer sal die bevestiging daarvan uit die boek van die vaders blyk dat slegs dit aankondig sal word wat volledig daarmee ooreenstem. Daar kan daarom ook met sekerheid gereken word op die vervulling van die aankondiginge en die komende oordeel kan as ‘n vasstaande feit aangeneem word, dog sal die mensdom in die duister bly watter tyd God Self sal manifesteer, maar te alle tye moet hulle voorbereid wees, anders sal die aankondiginge wat God se Liefde die mense laat toekom, hulle doel mis en die oordeel sou dan skielik en onverwags oor die mense losbreek. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205