BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 349

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Gesel van die Antichris 4728 Die gesel van die Antichris sal wreed geswaai word bo almal wat My sal bely, soos wat dit vroeër ook bo My gesuis het voor My kruisdood as mens. Maar Ek sal dit van Myne afweer, Ek sal dit Self opvang en dit laat uitwerk op almal wat aan Satan behoort. By Myne sal sy woede goed te bemerk wees, maar solank die skild van geloof hulle beskut, sal hy hulle nie veel skade kan aandoen nie. Want weer staan Ek as beskermer voor hulle om af te weer wat ookal teen Myne onderneem sal word. Maar hulle sal ook die heerskappy van die Antichris herken en sal weet dat die einde spoedig kom en daarmee ook die uur van hul redding. En daardie kennis sal aan hulle krag gee wat alles sal kan verdra. Julle sal nie meer lank 'n vreedsame tyd hê nie, want uur na uur en dag na dag gaan verby en die tyd wat My Gees vir julle aangekondig het, kom steeds nader. Die wêreld staan voor 'n geweldige bewing waarvan die gevolge onbeskryflik sal wees. En of julle ookal twyfel, dit sal nie meer teëgehou word nie, julle sal julle spoedig moet uitspreek vir- of teen My. Want hierdie beslissing word ook geëis deur hom wat teen My is en sal bly; vir nog ewighede lank. Hy sal kom voordat Ek kom, hy sal op hierdie aarde verskyn deur diegene wat hom heeltemal onderhorig is, wie hy in besit sal neem en deur wie hy homself sal laat sien in al sy mag. Die mense sal hulleself in massas by hom aansluit, hulle sal hul waardering aan hom skenk en hulleself vrywillig aan hom onderwerp. Hulle sal aan hom onderhorig wees, omdat hy as mens op hulle sal inwerk en hulle verblind deur sy woorde en dade. Hy sal seëvier omdat almal hulleself vrywillig aan hom sal oorgee en sodoende sal hy groot mag hê wat hy teen My sal gebruik, en teen almal wat in My glo en My bely. Hy sal teen My veg, dus ook stryd voer teen Myne, wie My egter trou sal bly tot aan die einde. Die tyd van die Antichris het nou gekom, dus sal hy spoedig optree en julle sal dan weet dat die einde naby is. Want hy sal slegs ’n kort tydjie regeer en omdat hy weet dat hy nie veel tyd het nie, sal hy die hel open en al die bose vrylaat en hy sal op skandelike wyse daarmee saamwerk. Maar die uur van sy val na die diepte is reeds bepaal sedert ewigheid, en daar sal vervul word wat verkondig is in woord en geskrif. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205