BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 202

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Gebed vir arme siele in die hiernamaals 4305 Die siele wat hulle in die duisternis bevind, ly onuitspreeklik. Hulle krag is gebreek, hulle is in ‘n toestand van uiterste hopeloosheid, solank hul aan kennis ontbreek van die krag van liefde wat hulle lot sal verlig. Hulle swerwe herwaarts en derwaarts en ook hulle wil is heeltemal swak en so bly hulle ‘n onnoemlike lang tyd in hulle toestand vol kwellinge, as hulle geen hulp ontvang deur gebed nie. Julle mense op aarde kan aan hulle hierdie hulp verleen as julle in liefde aan hierdie arme siele sal dink en hulle lot wil verlig. Maar slegs liefde sal hulle egter krag gee. ‘n Gebed sonder liefde is waardeloos, dit is slegs ‘n vorm sonder uitwerking. Slegs die graad van liefde is maatgewend welke krag wat aan hulle deurgestuur sal word. So moet julle die lot van hierdie arme siele voor oë hou en weet dat hulle julle dringend smeek om krag aan hulle te stuur, indien hulle eenmaal die krag van die liefde ondervind het. Hulle is op julle hulp aangewese, solank as wat hulle nog in die diepte bly, solank hulle nie self deur hul kennis die krag in hulle kan vergroot nie, wat dan ‘n werk in liefde in die hiernamaals vir ander noodlydende siele sal beteken. Elke goeie gedagte wat aan hulle uit mededoë toegestuur word, sal ‘n verligtende uitwerking op die siele hê, hulle sal dit ervaar en sal dan steeds in julle nabyheid bly. Hulle smeek julle met gedagtes om vir hulle in liefde voorspraak te doen. Vergeet hulle nie, wend julle gedagtes nie van hulle af nie, skenk hulle ‘n liefdevolle gebed en help hulle daardeur om opwaarts te gaan. Verlig hul kwellinge en bewys aan hulle die krag van die liefde, sodat ook in hulle die liefde tot die noodlydende siele kan ontwaak en hulle, deur liefdeswerke aan daardie, hulle hulself nou uit hierdie nood kan bevry. Hulle omgewing is in ooreenstemming met hul sieletoestand, sonder lig en woes. As ‘n gebed vir hierdie siele opstyg tot God, ontstaan daar ‘n flou skemertoestand waarin die siel ‘n glimpie insig het, wat vir hulle na ‘n voortdurende duisternis, uiters weldadig is. Die mate van liefde in die voorspraak bepaal die helderheid van die lig wat in die donkerte instraal en die siel sal haar wend na die ligskynsel toe, deurdat sy steeds weer nuwe lig sal verwag en daarom vra. Vervul hulle smekinge, los hulle nie alleen in hul nood nie, gee hulle die hulp wat julle vir hulle kan gee. Bring aan hulle die evangelie d.m.v. gedagtes. Vermaan hulle om in liefde ook aan ander in hul omgewing te dink, dat hulle ook die ander moet help om die seën van ‘n liguitstraling te ontvang, deurdat hulle weer sal deurgee wat hulle van julle ontvang. Julle kan deur julle gebed onnoemlik baie nood versag, julle kan deelneem aan die verlossing van hierdie siele, want die krag wat na hulle toe gaan a.g.v. julle gebed, beïnvloed hulle wil, wat dan op die ware wyse werksaam word. Die siel benut die krag wat tot haar kom om in liefde ander noodlydende siele te help en so begin haar weg na bo, waarvoor sy julle vir ewig dankbaar sal wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205