BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 341

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Gawe van die woord getuig van die werksaamheid van die Gees 4716 Wat op hierdie oomblik aan julle geskenk word, verkondig dit en wees nie bang om daaroor te praat nie. Want julle word slegs gedryf deur julle Gees wat 'n uiting van My is. Laat alles dus op julle afkom, wat daar ookal teen julle onderneem word. Want alles is vasgestel in die plan van ewigheid en wie vir My in My opdrag werksaam is, staan onder My besondere leiding en sal niks anders doen as wat ooreenstem met My wil nie. Want hy het teenoor My al van sy wil afstand gedoen. Hy het homself in vrye wil aan My oorgegee. En so is hy nou My werktuig, dus slegs ’n uitvoerder van My wil. Die gawe om te kan praat wanneer hy vir My opkom, moet hom al daarvan oortuig dat Ek sy lot vir My aantrek. Want dit is genoeg bewys vir die teenwoordigheid van Diegene wat in hom werksaam is. "Ek sal by julle wees al die dae tot aan die einde." Die belofte moet letterlik opgeneem word, want Ek is waarlik teenwoordig in diegene wat My liefhet en My gebooie onderhou, wat vir My werksaam wil wees uit liefde vir My en vir sy naaste wat homself in nood bevind. Ek sal by julle wees en julle nooit verlaat nie. En al sal julle ook moet ly, omdat julle nog midde in die wêreld staan, omdat julle liggame nog nie vergeestelik is nie en omdat julle siele 'n hoë graad van volwassenheid moet verkry, twyfel dan nie daaraan dat Ek Self by julle is nie. Want met My wil gaan julle die weg oor die aarde, ook deur dorings en struikgewas, maar nooit sonder My leiding nie. En so kan met julle niks anders gebeur as wat My wil toelaat nie, omdat My Liefde en Wysheid dit as goed vir julle insien. Maar as julle vir My sal moet spreek, sal dit vir julle duidelik wees dat julle julleself onder My beskerming bevind. Want al word julle ook in die noute gebring deur teenstanders wat probeer om julle ongeskik te maak vir julle geestelike arbeid, sal julle alles kan weerlê wat hulle aanvoer en duidelik van My Gees vervul wees. Julle moet in My Naam spreek en julle met My en My ryk verbind met die diepste oortuiging. En daaraan sal julle My werksaamheid herken, dat daar 'n rustigheid oor julle sal kom, sodra dit daarom gaan om vir My en My Woord te stry, en dat julle daarom suksesvol sal stry met die swaard van julle mond. Want Ek is voortdurend met julle en julle gaan geen weg alleen nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205