BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 76

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

God se aangestelde dienaars – Waarheid 3785 Enigiemand wat geroepe voel om vir My te werk en om in My Naam op aarde te werk moet hom altyd en vir ewig laat trek en lei deur My, hy moet My met hom laat praat deur die stem van sy hart, hy moet luister na wat hierdie stem hom vertel en voldoen aan die begeestering van sy hart. Enigiemand wat geroepe voel, moet in voortdurende kontak met My bly, hy moet homself onvoorwaardelik en sonder enige weerstand aan My wil ondergeskik maak, eers dan kan Ek deur hom werk, slegs dan is hy My dienaar in waarheid, die arbeider wat pligsgetrou die werk vir sy God doen. Hy sal sy aanstelling deur My voel in die begeerte om My Woord, My wil, te verkondig. Hy sal aangemoedig voel om mense in te lig oor die betekenis en doel van die aardse lewe, hy sal aangemoedig voel om hulle te vermaan en te waarsku, aangesien hy, wanneer hy deur My aangestel is om te werk vir My ryk, die suiwer waarheid sal ken en dit ook altyd sal wil versprei. Die aanstelling deur My is die gevolg van geestelike volwassenheid wat die mens in staat stel om die suiwer waarheid van My te aanvaar, en dus kan geen persoon ooit deur My aangestel word wat nie eers deur die gees in homself geleer is nie. Hoewel hy ook in staat is om kennis intellektueel te aanvaar, laat dit hom nie toe om die waarheid te versprei nie, want hy herken die waarheid nie heeltemal in die kennis wat hy ontvang het nie. Dit is egter nodig om die suiwer waarheid eers te herken, voordat hy dit aan sy medemens kan deurgee, en hierdie herkenning kan slegs deur My Gees aan hom gegee word. Die mens moet geestelik wedergebore wees, dan eers sal hy die korrekte begrip en herkenning vir die suiwer waarheid hê, dan eers sal hy deur Myself geleer wees en in staat om te werk as My kneg op aarde. Die innerlike begeerte om My te dien, sal ook lei tot sy roeping deur My, want Ek sal elkeen wat homself aanbied om vir My ryk op aarde te werk, aanvaar en hom voorberei in ooreenstemming met sy geestelike volwassenheid. As hy homself heeltemal aan My sal gee, sal hy die geringste aanmoediging van sy hart volg en dus altyd aan My wil voldoen wanneer Ek hom nodig sal hê om vir My te werk. Om hierdie rede moet hy homself heeltemal losmaak van die wêreld, hy moet sy kontak met My as die uiterste genot sien en so vêr as moontlik alle wêreldsheid ignoreer. Dan sal hy die gees in homself al hoe meer helder en duidelik hoor en hierdie stem met steeds meer blydskap volg, en dan sal hy 'n geskikte werker wees vir My ryk op hierdie aarde. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205