BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 436

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Wil van God 4932 My wil kom uit in My gebod van liefde tot God en jou naaste. Dit omvat alles wat julle moet en nie moet doen nie en as julle hierdie gebooie nakom, sal julle nader aan julle volmaaktheid kom. Want dan sal julle nie meer kan sondig nie, nóg in julle ou sonde bly, wat daaruit bestaan dat julle julleself vrywillig van My verwyder het, dus het julle My Liefde verwerp en gevolglik gevoelloos geword teenoor alle lewende skepsels wat uit My voortgekom het. En daarom sal julle liefde vir My, wanneer julle My gebooie onderhou, ‘n teken wees van hernude eenwording met My en verligting deur My krag van liefde beteken, sodat julle gewese aard van lig en krag herstel sal word en julle volle verwesenliking sal besit en in staat sal wees om ooreenkomstig julle wil te kan werk en skep, sodat julle weer volmaak sal wees, omdat julle julleself weer tot goddelike wesens gevorm het, wat julle in die allereerste begin was. Om hierdie rede moet julle mense eers My wil ken, sodat julle daarvolgens kan lewe ten einde salig te word. My wil moet vir julle kenbaar gemaak word en daarom moet julle na My Woord luister wat My wil duidelik en begryplik aan julle onthul. My Woord maak julle bekend met My gebod van liefde, met julle verpligting teenoor My en julle medemens. My Woord gee julle opheldering oor julle afstand van My, indien julle dit nie self gaan verminder nie. My Woord bring julle op hoogte van My Liefde, Genade en Erbarming, van My Wysheid en Almag, sodat die vlam van die liefde in julle kan ontbrand sodra julle harte gewillig word om lief te hê. My Woord stel ook julle medemens as My kinders voor, wie julle as broeders tegemoet moet tree en aan wie julle ook julle liefde moet skenk, indien julle My Wil wil vervul. My Woord vermaan en waarsku julle en maak julle oplettend op die gevolge van ‘n verkeerde lewenswandel, ‘n lewenswandel in liefdeloosheid deur nie My gebooie in ag te neem nie. Julle moet dus My Woord aanneem indien julle salig wil word. Maar in welke vorm My Woord tot julle sal kom, moet julle in My hande oorlaat. Julle hoef maar net bereidwillig wees om dit aan te neem wanneer Ek dit vir julle aanbied, want julle kan My Wil slegs deur My Woord ontdek en slegs deur volgens My Wil te lewe kan jy salig word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205