BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 120

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Om verlossend werksaam te wees, is die grootste daad van naasteliefde 3960 Om verlossend werksaam te wees op aarde, is die grootste daad van naasteliefde en dus welgevallig vir God. Dit is 'n werksaamheid wat beide die liggaam en die siel van die medemens betref. Want die nood van die liggaam sal afneem, hoe yweriger daar aan die siel gewerk word. Maar verlossende werksaamheid is alles wat die siel help om vry te word, alles wat daartoe dien dat sy haarself aan die mag van die Satan ontwring en haarself positief ontwikkel, alles wat haar help om volmaak te word. Maar elke mens kan hierdie verlossende werk verrig en daarom buitengewoon seënryke naasteliefde beoefen, in die besonder in die laaste tyd voor die einde, waar ontelbare siele hulle in geestelike nood sal bevind aan wie hulp gebied sal moet word. Want sonder hulp sal hul siele reddeloos verlore wees, omdat hulle self geen krag meer sal hê om hulself te bevry nie. Wanneer julle mense dit voor oë sal hou dat 'n geheel verswakte siel dringend hulp nodig sal hê, dan sal julle hart tot hierdie hulpverlening moet besluit, indien julle maar `n net vonkie liefde in julleself bespeur. Want hierdie swakheid van die siel sal geen verbygaande toestand wees nie, maar sal vir ewig aanhou, totdat daar hulp van buite aan haar gebied sal word. Die siel is in die stadium as mens weliswaar in staat om haarself te verlos, indien sy haarself aan die wil van God sal onderwerp en Sy gebooie sal onderhou, maar omdat sy dit nie gedoen het nie, sal sy sonder enige krag wees. En hierdie hulp kan slegs van die kant van die medemens aan haar gegee word, omdat 'n regstreekse werksaamheid van God 'n onmoontlikheid geword het, juis deur die wil van die mens self wat heeltemal verkeerd gerig is. Maar God sal in die laaste tyd ook nog poog om hierdie wil te verander en daarom stuur Hy Sy boodskappers na die mense. Daarom maan Hy hulle voortdurend aan om op aarde verlossend besig te wees, deurdat hulle vir die medemens opheldering sal gee en deur ’n goeie voorbeeld tot 'n lewenswandel in liefde sal aanspoor, want slegs daardeur kan die siel haarself verlos. Die liefde is dus nodig om op aarde aan die verlossingswerk deel te neem. En elke mens wat hierdie liefde by die naaste beoefen, sal deur God geseën word, want hierdie liefde is waarlik onbaatsugtig. En verlossende arbeid kan slegs verrig word deur diegene wat homself sal verloën, wie die verlange na die wêreld oorwin het en wie dus in waarheid arbeiders sal wees in die wingerd van die Heer, wie hulleself vir werk aangebied het wat geen aardse suksesse tot gevolg sal hê nie, maar wat enkel en alleen die geestelike welsyn van die medemens sal betref. En sulke naasteliefde moet suksesvol wees en dit sal nie sonder uitwerking bly nie. Die werk aan die siel van die naaste sal nie tevergeefs gedoen wees nie, vir sovêr sy wil nie geheel weerspannig teen God is en hy dus ook weerstand sal bied teen die pogings van die medemens nie. Anders sal hierdie siel verlore wees vir die ewigheid, want die geestelike nood is te groot om nog op aarde opgehef te word binne die kort tydjie wat nog vir die mense oor is vir die verlossing van die siele. Dan sal 'n nuwe kluistering die lot wees van die siel wat teen God weerspannig was, naamlik, 'n gang deur die nuwe skepping van die aarde, wat weer eindeloos lange tye sal duur. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205