BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 180

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Liefde 4128 Die liefde moet in julle opvlam, as julle met My verenig wil wees. Slegs hy wat in die liefde bly, bly in My en Ek in hom. So moet julle julleself in julle harte aanspoor om julle medemens liefde te gee, hom te verbly en sy geneentheid te wen. Julle moet julleself in voortdurende harmonie met hom bevind, julle moet vir julle naaste ‘n vriend en broer wees en julle moet vreugde en leed met hom deel en ook steeds probeer om sy lot op aarde te verlig. Julle moet ook steeds die voorneme hê om hom geestelik reg te lei, omdat dit die belangrikste en mooiste bevestiging van liefde is, om sy siel te red of vooruit te help. As die liefde julle aanspoor en julle in die diepste innerlike gedring voel tot die beoefening van naasteliefde, is Ek dig met julle verbind, want die gevoel van die liefde is wanneer Ek julle in besit neem. Dit is die oorstroom van My Liefdeskrag op julle, dit is ‘n gevolg van julle wil wat hom na die goeie toe keer, dus ‘n wending na My, al is dit ook onbewustelik. Ek sou julle wel almal na My Hart kon trek. Ek sou in julle die liefde kan binne ‘n oomblik laat ontbrand en sou so julle almal vir My kon wen, as Ek dit wil. Maar dan sou Ek geen skepsele hê wat My ewebeeld sou wees nie, maar slegs wesens wat al voorafbepaal was, aan wie die vrye wil, die teken van hul goddelikheid, ontbreek. Ek wil egter met volmaakte wesens arbei en skep, Ek wil aan hulle die hoogste geluk gee, omdat My Liefde vir hulle oneindig diep is. Ek kan dit egter alleen doen by ‘n bepaalde graad van rypheid, wat die mense op aarde moet bereik en ook kan bereik. Daarom moet Ek julle voortdurend vermaan tot ‘n ywerige werksaamheid in die liefde, omdat Ek met julle verbind wil wees, om dan eers in alle volheid in julle te kan werk en so die krag van die liefde te vermeerder, sodat julle self tot Goddelike wesens omvorm, soos wat dit in die allereerste begin julle bestemming was. Ek wil een wees met julle, maar julle moet hierdie eenwording in vrye wil bewerkstellig. Daarom moet julle self die liefde beoefen, julle moet onophoudelik julle bes doen om goeie dade te verrig. Julle moet julle gevoelens verander as die liefde nog nie in julle ontbrand het nie. Julle moet goed wil wees, dan sal julle dit ook kan, want so ‘n wil seën Ek en gee ook krag om die goeie te verwesenlik. Julle moet met My verbind wil wees en Ek sal dan tot julle kom en julle in besit neem om julle nooit meer los te laat en My van julle te verwyder nie. Want My Liefde is so diep dat dit nie tot rus sal kom voordat die volkome vereniging plaasgevind het nie, omdat dit die oertoestand was, omdat My skepsele van My uitgegaan het en onherroeplik weer tot My moet terugkeer. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205