BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 50

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Gesindheid sal aan die lig kom 3736 Die mees innerlike gesindheid van die mens sal geopenbaar word wanneer julle tydens groot aardse nood die evangelie aan hulle sal bring, wanneer julle My woord vir hulle sal aanbied as troos en hulp. Baie mense sal soos drenkelinge daarna gryp as die laaste reddingsmiddel, en deur My Woord versterk word om die aardse nood te oorwin. Ander sal onverskillig of onbetrokke reageer en die ligdraers bespot of selfs dreig, want die groot nood sal alle maskers afruk en die ware self sal tevoorskyn kom by diegene wat nog voorgegee het om gelowig te wees, hulle sal alle geloof verwerp, die aardse lewe verwens en My as Skepper en Bestuurder van hemel en aarde vervloek, indien hulle inherent steeds sal glo aan ‘n sterk Mag wat tog hierdie nood toelaat. Dit is hulle wat aan My teenstander behoort en willens en wetens almal wat My erken die stryd sal aansê, want die vloek teen My, wat hulle nie hoef te verwoord nie, maar dikwels in hul duister gedagtes uitspreek, sal op hulle terugval en hulle heeltemal in die hande van My teenstander dryf, wie hulle sal gebruik om openlik teen My te draai. Hulle sal ook deur nood gedwing moet word om hulleself uit te spreek, hul houding openlik te verklaar en bewus te word van wat hulle glo. Hierdie bekendmaking van hul houding sal plaasvind wanneer julle My woord aan hulle sal bring wat van My Liefde getuig, wat liefde sal leer en tot liefde wil opvoed. My toets aan die mense is moeilik, en met die einde wat nader is as wat julle dink, kan dit ook nie ontwyk word nie. Wie homself nie sal kan bewys in die dae van nood nie, nie die weg na My kan vind nie, sal nie geloof hê nie, al sê hy anders. Die krag van My woord sal baie gelowiges raak en hulle nood verlig, maar enigeen wat julle teëstaan wanneer julle hulle My Woord bring, onthul sy innerlike wese, wat nie ontvanklik is, of gewillig is om te ontvang nie, en hy sal dan ook nie in staat wees om die krag van My Woord te ervaar nie. Julle sal aan erge vervolgings blootgestel wees en bedreig word, terwyl julle sterk sal moet staan teen jul vyande. Ek waarsku julle betyds, sodat julle nie aan My Woord sal twyfel nie, sodat julle sterk kan staan, want julle werk vir My koninkryk sal verskillende resultate oplewer, wat altyd sal ooreenstem met die innerlike gedagtes van die persoon aan wie julle My evangelie verkondig. En wanneer Satan al besit geneem het van die siel van ‘n mens, sal hy ook sy ware kleure toon, hy sal My bespot en belaster, en so ook julle as My boodskappers. Wees egter nie bevrees nie, want Ek is altyd met julle wanneer julle vir My en My ryk werk, en Ek sal julle beskerm, ook teen die ergste en vyandigste aanval, maar gaan dan verder en moenie tyd verwyl by hulle wat julle as My teenstanders herken nie. Dra die lig van My Goddelike liefdesleer verder, na hulle wat die krag en ondersteuning nodig sal hê en dankbaar sal wees vir die aanbied van My woord. Laat julle nie afskrik deur jul vyande nie, want die doel van My Woord is ook dat mense hul innerlike houding sal openbaar maak, naamlik dat hulle openlik ‘n opinie sal uitspreek oor My gawe en oor My, wie hulle daardeur tot ‘n besluit wil dwing voordat die einde kom. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205