BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 87

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Waaksaamheid teenoor die vyand van die siele - Antichris 3804 Jy moet waaksaam wees sodat jy nie die slagoffer word van die vyand van julle siele nie, want hy probeer voortdurend om jou op 'n dwaalspoor te bring en jou deur allerlei soorte verleidings van die regte pad af te kry. Hy sal ook kom in die gewaad van 'n leier en hy sal probeer so jou vertroue te wen. Hy gaan beloof om jou na die doel te lei, maar sy doel is die wêreld, dus sal hy jou aardse voordele beloof, hulp in aardse benoudheid. Hy sal probeer om die weg vir jou te berei, maar alles onder één voorwaarde: Jy sal jou siel aan hom moet gee, dus jou geestelike vermoëns en gedagtes losmaak van God, van die geestelike strewe. Al sy beloftes vra dade van liefdeloosheid. Elke mens wat verlang na aardse voordele, sal nie in staat wees om dit te verkry as hy in die liefde lewe nie, dus sal hy óf die een, óf die ander moet opgee. Hy sal moet besef dat dit hom sy siel sal kos indien hy welvaart in sy aardse lewe gaan nastreef. Hy sal moet weet dat elke poging tot welvaart op aansporing is van hom wat die siel wil verwoes, en hy sal moet waaksaam wees. Hy moet sy toevlug neem tot God, sodat Hy hom sal beskerm teen die invloed van die vyand. Hy moet vra om versterking van sy wil, ten gunste van die goeie en om af te sien van aardse goedere, want as die vyand hom 'n aardse lewe in welstand en behaaglikheid verskaf, wat moet hy in ruil daarvoor gee? Slegs 'n ondraaglike lot vir die siel in die ryk hierna, want wanneer daar ’n tyd van nood oor jou kom, dan het dit ‘n wyse betekenis en bedoeling, solank dit deur God self toegelaat is. Die vyand van jou siel stel egter juis in ‘n tyd van nood alles aan die werk: Hy sal probeer jou denke en strewe te rig op wat jy aan aardse goedere ontbreek. Hy sal probeer om jou gierigheid ten opsigte daarvan te versterk en jou gedagtes in beslag neem. Slegs die wilskrag kan jou daarteen beskerm, want dit wat hy belowe, is ’n begogeling. Dit is slegs tydens die paar dae van jou aardse bestaan vir jou van nut, daarna versink jy in die nietigheid in en laat jou siel in uiterste armoede agter. Sien vrywillig af van dit wat slegs die liggaam gelukkig maak, maar vir die siel geen voordeel oplewer nie. Laat jou liggaam op aarde in soberheid lewe en verryk eerder jou siel met geestelike goed wat onverganklik is en wat vir jou voordeel sal verskaf vir die ewigheid. Wees waaksaam teenoor alle versoekinge en bly bid. Vra vir krag en genade en versterking van jou wil. So sal jou begeertes minder word. Die aardse goedere sal dan nie meer so aanloklik voorkom nie. Jy sal weerstand kan bied teen alle influisteringe van die vyand en as vergoeding geestelike goed in ontvangs kan neem, wat jou siel duisend maal gelukkiger sal maak, omdat dit vir jou die ewige lewe sal verskaf. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205