BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 557

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Verspreiding van die Evangelie .... Eindtyd dissipels 5226 Die verspreiding van die Evangelie is die taak waarvoor Ek julle in diens gestel het, diegene wie gewillig was om vir My te werk. Die verspreiding van die Evangelie beteken dat die waarheid aan mense gebring moet word op die dieselfde manier as wat dit deur My ontstaan het. Ek word egter gekonfronteer deur 'n teenstander wat altyd teen die waarheid sal veg. En daarom sal hy ook veg teen diegene wat die waarheid aan die wêreld wil verkondig. My dissipels sal dus altyd teenstanders raakloop, mense wat vyande is van die waarheid en wat pogings sal aanwend om dit te verkleineer, dus as onwaarheid te verklaar. Dit sal dikwels nie maklik wees om hul standpunte te verwerp nie, aangesien My teenstander met groot geslepenheid en behendigheid sal veg, want hy weet waar 'n persoon nog ruimte bied vir aanval en hy weet dat sy vertrekpunt om suksesvol te wees, moet wees: .... 'n gebrek aan kennis en die onvermoë om te onderskei tussen waarheid en dwaling. En omdat Ek sy voornemens en sy werkmetodes ken, het Ek vegters persoonlik onderrig vir Myself, vir wie Ek heeltemal in die waarheid onderrig het en wie se intellek netso skerp is, sodat dat hulle in staat sal wees om elke argument logies te weerlê waar nodig. Hulle sal nie gestoor word deur die vyand van die waarheid nie, want hy loop veral die risiko om ontmasker te word deur 'n draer van die waarheid, aangesien laasgenoemde met My krag werk. Daar is enorme verwarring onder die mense, want hulle herken nie meer My suiwer Woord nie, hulle probeer om My Woord te interpreteer volgens hul eie wil en diskresie en wyk toenemend van die waarheid af, want intellektuele denke lei altyd net tot groter verwarring en hou die hart as die poort na wysheid gesluit. My Woord is nie meer bekend aan die mense nie en om hierdie rede wil ek dit opnuut aan hulle oordra; dit moet deur My uitverkorenes vir hulle aangebied word, deur dissipels wie Ek onderrig en voorgestel het aan dieselfde kennis as My dissipels toe Ek op die aarde geleef het. Oor en oor word dit vir die mense aangebied deur My groot Liefde om hulle te verlig, want hulle begrip word voortdurend swakker in die duisternis waarin hulle leef. Die bedorwe Woord het nie veel meer krag oor nie en slegs 'n paar is in staat om die ware betekenis van My Woord te vind wanneer dit vir hulle aangebied word. En so bied Ek die ewige waarheid opnuut aan diegene wie Ek onderrig ter wille van hul later bediening, sodat hulle dit kan deurgee aan hul medemens in sy suiwerste vorm wat hulle van My ontvang het. Maar hierdie dienaars van My wat hul medemens sal onderrig, moet heeltemal ondergeskik wees aan My .... Hulle moet nie luister na wat mense sê nie, hulle moet slegs aandag gee aan My Woord en dit ook handhaaf voor die wêreld wat hulle van My ontvang het vanuit die geestelike ryk. Hulle moet ’n sterk geloof en 'n vaste wil besit, en hierdie wil moet uitsluitlik gerig wees op My. Dan sal hulle geskik wees vir die bediening en My Evangelie waarlik die wêreld indra. Hoe dit ookal sy, hoe nader dit aan die einde kom, hoe meer heftig sal die muur van julle geloof aangeval word. Want selfs wanneer 'n persoon duidelik deur God geleer is, sal wêreldse mense weier om dit te erken en Satan se werking sal dan selfs herken word waar net 'n wenk van lig van bo helderheid versprei het. Hy probeer ook om verwarring in die geledere van My eie te bring en daarom waarsku Ek julle om versigtig te wees, sodat hy nie suksesvol sal wees en die klein liggie blus nie. Enigiemand wat die Evangelie in My Naam sal versprei, sal deur My teen foute beskerm word, indien hy deur My gekies was vir hierdie doel; maar iemand wat homself tot 'n leraar verhef, sonder dat hy deur My geroep was, omdat hy nie die vermoë gehad het daarvoor nie, sal skaars Satan se werk herken en sal dan die risiko loop om dwaling as die waarheid te sien. Gedurende die tyd van die einde sal die Satan groot krag besit wat Ek nie sal beperk nie, maar wat julle mense ongeldig kan maak indien julle julleself na My wend in julle hart en My kies as vegter teen hom. Dan sal hy nie in staat wees om julle te mislei nie omdat julle, nou helder verlig, sal herken wat waarheid is en wat dwaling is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205